

WENK VIR HEERLIKE SAMPIOENSOP
SAMPIOEN SOP – nuwe idee wat werk – gooi Oyster sauce by.
(koop by Chinese grocery winkels – baie goedkoper as by PnP).
Ja dit klink vreemd, maar niks vreemder as om Marmite by sampioene te gooi (iets wat werklik lekker is – dankie aan die persoon wat die idee hier gegee het so ‘n rukkie gelede đ ). Dit gee daardie umami wat die chefs so oor droom.
WENK: Â Petro Borchard






