
POLISIEKANTIENTERT
Die resep bestaan uit 2 dele
Karamelsous
100g Botter
1 koppie sagte bruin suiker
125ml Room
teelepel Vanilla essence
Kook tot borrelend en draai temperatuur af en kook stadig vir so 4 minute. Hou eenkant. Continue reading

POLISIEKANTIENTERT
Die resep bestaan uit 2 dele
Karamelsous
100g Botter
1 koppie sagte bruin suiker
125ml Room
teelepel Vanilla essence
Kook tot borrelend en draai temperatuur af en kook stadig vir so 4 minute. Hou eenkant. Continue reading→


LAGIE TERT
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie karamel kondensmelk
500 ml room
½ koppie suurlemoensap
Meng helfte van room met kondensmelk en ander heflte room met karamel kondensmelk en helfte van suurlemoensap by beide. Pak tennesibeskuitjies en smeer laag een van elke mengsel, pak weer en so bou jy tot die beslag klaar is! Ek weet net hul noem dit lagie tert en het die dubbel aangemaak en net gewone kondensmelk vervang met die karamel en sjokolade oor gerasper!
O ja as ek net gewone kondesmelk gebruik, maak ek die suurlemoen so bietjie meer en vat blikkie ingelegte perskes en sny dun skyfies en graneer daarmee, en ek het ookal “crushed pynappel” by die mengsel gevoeg net vir afwisseling! Mens kan baie eksperimenteer met dit
BRON- Gigi Robinson

BEREMENGSEL VIR MELKTERT
1 kg bruismeel
1 pak (500 g) mielieblom
800 g volroommelkpoeier
1 kg suiker
15 ml sout
250 g magarien gerasper
Meng al die droë bestanddele goed saam in n groot mengbak. Voeg die magarien by en vryf met jou vingerpunte in tot die mengsel soos broodkrummels lyk. Skep in lugdigte houers en bewaar in die yskas. (Lewer 20 x 250 ml beremengel). Continue reading→


TOFFIE MERINGUE
Kors:
Fyngemaakte tennisbeskuitjies en gesmelte botter in tertbord vasgedruk
OF
1 ½ koppie koekmeel
2 eetlepel strooisuiker
2 eetlepels margarien
1 eier geklits
Plaas meel en suiker in mengbak en vryf marg in tot dit soos broodkrummels lyk. Voeg eier en genoeg water by en meng tot sagte deeg. Verkoel 30min. Verhit oond tot 180 ºC. Rol deeg uit en voer tertbord uit. Prik so 6 keer met vurk, bak 15-18 min tot ligbruin. Verkoel.
Verlaag hitte tot 150 ºC Continue reading→




GOUE TREFFER PYNAPPELTERT(dankie Sharon Viljoen vir die leiding en Food Lovers) Goue treffer – heerlik
2 pakkies jellie aangemaak met 2 koppies kookwater, laat heeltemal afkoel
Pynappel-geur of suurlemoen of lemoen of kombinasie
1 blikkie Idealmelk, yskoud, verkoel oornag.
1 blikkie crushed pineapple, yskoud, verkoel oornag.
2 pakkies Tennisbeskuitjies
2 eetlepels suiker Continue reading→


FRIDGE CAKE
250 g butter
250 ml sugar
2 eggs
500 g cream cheese or cottage cheese (2 tubs)
20 ml vanilla essence
3 packets tennis biscuits (don’t use the broken ones)
cherries (I sometimes use a 170 g bottle of Maraschino cherries but the regular ones are also fine)
Beat butter and sugar to a cream. Add beaten eggs. Beat well with a wooden spoon. Add cream cheese or cottage cheese and vanilla essence and mix very well until the whole mixture is a creamy texture. Over-beating might make it too runny. Continue reading→


SUURLEMOEN BLOKKIES
Porsies: 12 blokkies
Voorbereidingstyd: 10 minute
Verkoelingstyd: 1 uur
1 x 200 g-pak tennisbeskuitjies
1 x 397 g-blik kondensmelk
150 ml suurlemoensap
40 g/125 ml klapper
Continue reading→


LIETSJETERT – LITCHE TART
Vir die kors:
1 pakkie Tennisbeskuitjies fyn gemaak ( ek gebruik somme Tennisbeskuitjies wat ek die bak mee uitvoer.)
Vulsel:
1 pakkie suurlemoenjellie
250 ml kookwater
1 blik (565 g) lietsjies gedreineer maar behou die stroop
15 ml gelatien
1 blik kondensmelk
100 ml suurlemoensap
1 houer gladde Maaskaas
25 0ml styfgeklopte room Continue reading→


ANNETJIE SE LEMOENTERT
Vulsel 1:
1 koppie melk
1 eetlepel mielieblom
1 eetlepel botter
2 eetlepels suiker
1 teelepel vlapoeier
¼ koppie melk
Gooi 1 koppie melk en botter in pot en kook. Continue reading→
You cannot copy content of this page
