

LAGIE TERT
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie karamel kondensmelk
500 ml room
½ koppie suurlemoensap
Meng helfte van room met kondensmelk en ander heflte room met karamel kondensmelk en helfte van suurlemoensap by beide. Pak tennesibeskuitjies en smeer laag een van elke mengsel, pak weer en so bou jy tot die beslag klaar is! Ek weet net hul noem dit lagie tert en het die dubbel aangemaak en net gewone kondensmelk vervang met die karamel en sjokolade oor gerasper!
O ja as ek net gewone kondesmelk gebruik, maak ek die suurlemoen so bietjie meer en vat blikkie ingelegte perskes en sny dun skyfies en graneer daarmee, en ek het ookal “crushed pynappel” by die mengsel gevoeg net vir afwisseling! Mens kan baie eksperimenteer met dit
BRON- Gigi Robinson






