

ADAM SE KORSLOSE MELKTERT
Vir 2 terte:
4 eiers
1 koppie suiker
4 koppies melk
1 teelepel bakpoeier
kaneellpoeier
2 eetlepels margarine
1 koppie meelblom
1 een telepel vanielje geursel
knippie sout Continue reading


ADAM SE KORSLOSE MELKTERT
Vir 2 terte:
4 eiers
1 koppie suiker
4 koppies melk
1 teelepel bakpoeier
kaneellpoeier
2 eetlepels margarine
1 koppie meelblom
1 een telepel vanielje geursel
knippie sout Continue reading→
PEKANNEUTTERT
Foto: Marika Tegmann
2de FOTO – Suneth van Rensburg
FOOD LOVERS RECIPES
Kors
190 g botter
325 g koekmeel
35 g strooisuiker
2 eiergele geklits met 75 ml koue water
Plaas botter, meel en suiker in voedselverwerker. Verwerk tot gemeng en soos broodkrummels lyk. Terwyl verwerker aan is voeg eiermengsel by. Meng tot deeg vorm. Haal uit en maak toe in kleefplastiek. Laat in yskas rus vir 30 minute. Rol uit op meelbestrooide oppervlak. Spuit 24cm tertbak en voer uit met deeg. Bak blind vir 15 minute by 180ºC. Laat afkoel. Continue reading→
1 Blik Kondensmelk
500ml Jogurt
Meng saam sit in mikrogolf oond vir 2 min roer weer 2 min roer. Gooi in tert bord. Laat koud word. Ek het n kors gemaak met tennis beskuitjies, en met room versier.
Resep: Jolandi Greyling
Foto: Bernadene Daniell Prinsloo – Ek het net n lekker stywe jellie bolaag gemaak vir afronding. maak 1pk jellie aan met 125ml warm water en 125ml koue water, nie soos op die pakkie nie.
Die arbei ene het ek Boudoir Koekies net in die bak gepak en die vulsel bo oor. Dit lyk baie mooi as mens dit sny. Die pynappel ene het ek gemmerkoekies gebruik. Die smaak werk lekker saam.




GEBAKTE AMARULA-TERT
Resep wat ek by vriendin gekry het – lekkerste tert wat ek ooit geëet het.
60 ml kakao
125 ml kookwater
3 eiers
220 ml suiker
60 ml olie
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout Continue reading→


FRANGIPANI-TERT MET APPEL
Eén vel kruimeldeeg (kruimeldeeg)
2 appels (één om in schijfjes op de bodem te leggen , één om in grove
blokjes onder het deeg te mengen)
120gr zachte boter
150gr amandelpoeder
150gr bloemsuiker
50gr (vloei)bloem
3 eieren
1el amandelschijfjes
1el vanillesuiker (beiden om op de top te strooien)
Enkele sliertjes honing om over de top de dresseren (geeft een mooi effect
bij het bakken) Continue reading→



KOFFIE YSKASKOEK
500 ml (2 koppies) versiersuiker
250 ml (1 koppie) botter, by kamertemperatuur
30 -45 ml (2- 3 eetlepels) sterk swart koffie
3 eiers
5 ml (1 teelepel) vanieljegeursel
Knippie sout
2 pakkies mariebeskuitjies Continue reading→


HEILA SE MELKTERT
Deeg:
150 g botter (saggemaak) kamertempretuur )
90 ml ( 6 eetlepels) strooisuiker
2 eiers
500 ml (2 koppies) koekmeel
5 ml (1 teelepel) bakpoeier
‘n knippie sout
Vulsel:
50 g koekmeel
50 g mielieblom
‘n Knippie sout
750 ml. (3 koppies) melk
60 g botter
1 blikkie (385 g) kondensmelk
5 ml vanielje
3 eiers, goed geklits
60 ml (1/4 koppie )strooisuiker
Versiersuiker en fyn kaneel om oor te stuif. Continue reading→




VLASKYWE MET MIELIEBLOM
Die resep lewer 30 vlaskywe
1 pak (200g) cream cracker-beskuitjies
1 liter melk
200g (250ml) suiker
50g (60 ml) botter of margarine
60g (120ml) koekmeelblom
50g (100 ml) mielieblom
10 ml vlapoeier
2 ml sout
100 ml koue water
3 eiers, geskei
5ml vanieljegeursel
250g (500 ml) versiersuiker, gesif
Sowat 40ml kookwater Continue reading→


PYNAPPELTERT
Ek het die naweek hierdie tert gemaak en dit is heerlik, lekker klam en saam met bietjie styfgeklopte room is dit ‘n heerlike tert of nagereg.
45 ml margarien
250 ml strooisuiker of Zylitol
2 ekstra groot eiers
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
2.5 ml sout
60 ml melk
1 blik (432 g) fyn pynappel
1 peer of appel geskil en in half maantjies gesny, kook so rukkie in die mikrogolf in bietjie water net om dit sag te maak, hou eenkant Continue reading→


KORSLOSE LEMOEN-MELKTERT
LEWER 2 TERTE VAN 20 CM
15 g botter
40 g suiker
3 groot eiers, geskei
130 g koekmeel, gesif
knippie sout
500 ml (2 koppies) melk
250 ml (1 koppie) vars lemoensap
skil van 1 lemoen
suiker vir oorsprinkel Continue reading→
You cannot copy content of this page
