

MEISIE SE APPELTERT
1 groot blik appels gedreineer
1/2 koppie rosyne in 1 koppie water opgekook vir 5 min dreineer die rosyne
1/4 koppie kaneel suiker
Versprei appels in gesmeerde oond pan
Gooi rosyne eweredig oor appels
Stooi 1/4 koppie klapper oor
Strooi kaneelsuiker oor Continue reading
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
APPELROL MET TUISGEMAAKTE DEEG
My appel rol gemaak met my kookwater degie
Ek het my appels gevat wat ek self ingele het en daarby rosyne gevoeg
Bietjie kaneel
Bietjie botter
Bietjie heuning likeur
Alles lekker deur gekook.
Laat afkoel en in deeg gesit. Gebak by 180 grade C vir ongeveer 30-40 min of tot net mooi bruin en gaar
Die rol laat afkoel en toe versiersuiker met bietjie water aangemaak en bo op geverf. Baie lekker
BRON- Marie Grobler
Resep van die deeg
https://foodloversrecipes.com/maklike-pasteideeg-2/
KAASKOEK MET ‘N VERSKIL


KAASKOEK MET ‘N VERSKIL
Kors
1 pak gemmer koekkies
halwe pak mariebeskuitjies
Krummel koekies, meng met gesmelte botter voer bak uit!
Klits met elektriese klitser die volgende saam
1 blik kondensmelk
3 koppies cremora
1 pak piesang geur kitspoeding
250 ml roomkaas
halwe koppie suurlemoensap
Meng 1 koppie kook water met 20 ml gelatien
Gooi by en klits tot dit begin dik lyk!
Gooi in kors en sit in yskas! ( my eie samestelling) jy kan ook ‘n ander geur kitspoeding gebruik
Ek is glad ook nie mal soet nie hoor
Foto en resep: Elize Venter
PETRO SE HAWAIISE SKUIMTERT

PETRO SE HAWAIISE SKUIMTERT
½ koppie Holsum
¼ koppie suiker
1 eiergeel
1 koppie koekmeel
Room die holsum en suiker saam, voeg die eiergeel by en klop tot gemeng.
Werk die meel in by die holsummengsel en knie liggies.
Druk die deeg vas in ‘n diep tertbak se bodem.
Bak die kors in ‘n voorverhitte oond by 200ºC vir 10 – 15 minute. Verwyder uit die oond en laat die tertkors afkoel.
Continue reading
APPELLIEFIE TERT MET IDEAL MELK

APPELLIEFIE TERT MET IDEAL MELK
1 klein blikkie Appelliefies.
1 blikkie Ideal melk
1 pkt Suurlemoenjellie.
2 E Suiker.
2 E Vlapoeier. Sout.
Gooi stroop van vrugte af.
Gooi stroop terug in blikkie en vul aan met water tot vol. Continue reading
ANNIE SE CREMORA TERT


ANNIE SE CREMORA TERT
250 g cremora
125 ml kook water
Meng die 2 en klits baie goed saam.
Voeg die blikkie kondensmelk by en klits weer baie goed.
Voeg 100 ml suurlemoensap by en klits weer baie goed.
Pak tennisbeskuitjies in tertbak en skep ‘n lagie vulsel, dan weer ‘n lagie beskuitjies en die res van die vulsel.
Rasper sjokolade bo-op of gebruik ‘n flake!!
Plaas in die yskas om te stol.
Lekker!!
Resep en foto: Annie Moule
RINA SE MAASKAASTERT


RINA SE MAASKAASTERT
BRON: Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
(Baie baie lekker)
Kan enige kors gebruik van u keuse
KORS
500 g beskuitjies
125 g margarien
50 g strooisuiker
1 eetlepel water
Maak beskuitjies goed fyn. Voeg die suiker by.
Roer gesmelte margarien in met ‘n lepel, voeg water by en roer totdat water opgeneem is.
Druk in ‘n tertpan, bak vir 10 min in warm oond (180°C). Continue reading
ENGELTERT


ENGELTERT
1 Pakkie Nutty Crust koekies
90g botter gesmelt
2lt Vanilja roomys saggemaak
1 blikkie Caramel Treat
1 Flake-sjokolade Continue reading
PIETER SE BOKMELKKAAS VYETERT


PIETER SE BOKMELKKAAS VYETERT
Soos beloof, hier is my resep:
Ek maak n Skotse Brosbeskuitjiekors, gemeng met okkerneute:
Smeer n 25cm fluitringpan uit met botter
Stel oond op 160* C-ek gebruik n waaieroond
Meng 200g Baker’s Eat sum more met n halwe koppie okkerneute en 70g gesmelte botter in voedselverwerker tot fyn en druk teen bodem van pan.
1 pot groen vye met stroop-500g
2x 100g Ongegeurde Bokmelkkaas
3 eiers geskei
1 koppie Room
40g gesmelte botter
40g Bruismeel
1/2 koppie van die stroop van die vye
Sap van 1/2 Suurlemoen
4 eetlepels Strooisuiker Continue reading
VARS VYETERT


VARS VYETERT
Broskorsdeeg, blind gebak.
Vulsel:
1 k klappermelk.
1/2 k vars room.
3/4 k suiker.
2 E mielieblom.
2 E heuning.
3 eiers.
vars vye, halveer.
Ekstra strooisuiker vir versiering. Continue reading


