My appel rol gemaak met my kookwater degie
Ek het my appels gevat wat ek self ingele het en daarby rosyne gevoeg
Bietjie kaneel
Bietjie botter
Bietjie heuning likeur
Alles lekker deur gekook.
Laat afkoel en in deeg gesit. Gebak by 180 grade C vir ongeveer 30-40 min of tot net mooi bruin en gaar
Die rol laat afkoel en toe versiersuiker met bietjie water aangemaak en bo op geverf. Baie lekker
BRON- Marie Grobler
Resep van die deeg
https://foodloversrecipes.com/maklike-pasteideeg-2/








