

KAASKOEK TIPE TERT MET MALVALEKKERS
Kors:
1 Pakkie Tennisbeskuitjies
2 groot lepels margarien / botter
(Smelt botter in mikogolf of op plaat. Sit beskuitjies in
plastieksak, slaan en trap daarop totdat dit baie fyn is. Meng
in tertbord met beskuitjies en druk vas as kors.)
Vulsel:
1 blikkie (410g) gunstelingvrugte (appeliefie/ aarbei/
koejawel)
1 koppie volgeprop met malvalekkers (marshmallows) gesnipper
1 houertjie (koppie) vars room Continue reading












