INGELEGDE NOODLESLAAI
500 g skulp noodles
500 g uie gekap
1 groen rissie of rooi en groen
1 en halwe koppie olie
100 ml mayonnaise
300 ml suiker
25 ml asyn
4 teelepels sout
1 kg tamaties Continue reading
Category Archives: Slaaie / Salads
WAATLEMOEN, FETA EN MINT SLAAI
WAATLEMOEN, FETA EN MINT SLAAI
Vandag maak my skoonsus toe ‘n waatlemoen slaai en ek het gaan kyk op die blog en die een verskil van dit wat op die blog is.
Die bestanddele was:
waatlemoen blokkies
Feta kaas blokkies
sout
vars gemaalde swart peper
mint blare
slaaisous: Balsamic Asyn
Meng saam en dien op.
So lyk dit en nogal heel lekker saam met die ander koue vleise.
Koos van der Merwe
POOLSE AARTAPPELSLAAI
POOLSE AARTAPPELSLAAI
My man is Pools en ons maak altyd ‘n aartappelslaai (sommige mense sal dit ‘n veggie slaai noem ) waar alles fyngekap bymekaar gesit word: (klein blokkies)
Gaar Aartappels
wortels (ekke kook dit saam met die aartappels)
ertjies (net petis pois)
agurkies (hele bottel fyngekap),
uie – die uie kan uitgelaat word as daar gaste is wat nie uie eet nie.
Vir die sous meng
mayonnaise, |
mosterd
sour cream.
En vir die wat van eier hou sit ons gehalveerde gekookte eiers bo-op.
Mens kan ook klein stukkies ham of krakerige spek stukkies inmeng
Foto en resep deur Stefanie Rymsza
YVONNE SE GEBOTTELDE NOEDELSLAAI


YVONNE SE GEBOTTELDE NOEDELSLAAI
500 g uie fyngekap
Olie om in te braai
500 ml (2 koppie) Suiker
250 ml wit asyn
7 ml sout
60 ml (¼ koppie) Mayonaisse
2 groen soetrissies ontpit en in blokkies gesny.
1 kg tamaties ontvel en gekap.
350 g rou geskulpte noedels. Continue reading
DRIEBONESLAAI
LAGIE ERTJIE SLAAI


LAGIE ERTJIE SLAAI
Dit moet ook in spesifieke lagies gepak word sodat die blaarslaai crisp bly vir dae daarna. Ek pak die bestanddele in ‘n halfmaan op die tafel sodat ek nie deurmekaar raak met die lae nie. Die lae is as volg:
blaarslaai
bacon
fyngekapte ui
klein gevriesde ertjies
gekapte neute
gerasperde chedderkaas
Miracle Whip Continue reading
EIERSLAAI MET JOGURT
EIERSLAAI MET JOGURT
porsie vir 4
8 gekookte eiers
1 eetlepel heuning
1 teelepel suurlemoensap
1 teelepel matige kerriepoeier
1/2 koppie griekse jogurt
1/2 koppie mayonnaise
knypie sout
knypie rooipeper
bietjie olie Continue reading
PERI-PERI PASTASLAAI


PERI-PERI PASTASLAAI
500 g pasta [Gnocchi]
1 koppie tamatiesous
1 koppie suiker
1 koppie olie
1 koppie druiwe asyn
2 van 375 ml bottels Wellington Peri-peri Sous – brand glad nie Ek het vandag SPUR SN GEBRUIK NIE DIE HOT EEN NIE !!
4 groot uie [fyn gekap]
6 groen/rooi rissies[gekap] (peppers nie chillies nie hoor) Continue reading
WARM AARTAPPEL- EN BOTTERSKORSIESLAAI
WARM AARTAPPEL- EN BOTTERSKORSIESLAAI
Resep geplaas deur: Ronel Muller Thoma
FOOD LOVERS RECIPES
6 aartappels geskil en in blokkies gesny
½ botterskorsie (350 g) geskil en in blokkies gesny
15 ml olyfolie
1 groot ui in ringe gesny
125 g sampioene
sout en peper
500 ml witsous
100 g bokmelk of fetakaas
250 ml gerasperde cheddarkaas. Continue reading
WARM SLAAI MET FETA EN AARTAPPELS


WARM SLAAI MET FETA EN AARTAPPELS
4 – 5 groot aartappels
Slaaisous:
65 ml mayonnaise
65 ml suurroom of natuurlike jogurt
10 ml wynasyn
7 ml heelkorrelmosterd
45 ml gekapte grasuie
45 ml gekapte sprietuie
ongeveer 150 ml fetakaas, gekrummel
sout en varsgemaalde swartpeper Continue reading







