WAATLEMOEN, FETA EN MINT SLAAI
Vandag maak my skoonsus toe ‘n waatlemoen slaai en ek het gaan kyk op die blog en die een verskil van dit wat op die blog is.
Die bestanddele was:
waatlemoen blokkies
Feta kaas blokkies
sout
vars gemaalde swart peper
mint blare
slaaisous: Balsamic Asyn
Meng saam en dien op.
So lyk dit en nogal heel lekker saam met die ander koue vleise.
Koos van der Merwe








