

LAMB KNUCKLE AND VEGETABLE HOT POT
Serves 4
100 gram butternut, cubed
450 gram baby potatoes, halved
400 ml water
500 gram lamb knuckles
15 ml oil
1 onion, chopped
1 KNORR Country Hot Pot Dry Cook-in-Sauce
75 gram broccoli florets
2 ml Chopped rosemary Continue reading
Category Archives: Skaap / Mutton-Lam / Lamb
DURBAN KERRIE LAMSPASTEI
DURBAN KERRIE LAMSPASTEI
2 kg Lamsnek en Lams stowe vleis(Verkieslik skenkels)
Sout en peper
1 groot uie
5 groterige aartappels
1 eetlepel borrie
1 pak Durban Curry Cook in sauce
Mense wat daarvan hou kan bietjie vars knoffel ook in sit
Kerf uie tot redelik fyn
Ek gebruik n plat boom ysterpot op die stoof
Bedek die bodem van die pot met Olyf olie net genoeg om die uie in te braai
Plaas gekerfde uie in die pot saam met die olyf olie
Stoof Plaat moet op maksimum wees in my geval no 6
Braai uie tot glaserig. Continue reading
SKAAPKOP SAAM MET JOU AFVAL
SKAAPKOP SAAM MET JOU AFVAL
Hetta van der Merwe
Is die kakebeen los van die kop? Hang die wange aan die agterste deel – die “boksie” waarin die harsings is? Dan is hy al voorberei vir opkook.
Stompie Theron Borman
Ja as die bokant van die kop geskei is van die onderkaak, anders maak jy dit in twee, sny dan net die kakebeen bene uit, kook dit dan saam met die pens en pootjies en uie en kerrie dit. Dan ek kook alles saam en sit aartappels by en dan kerrie ek dit, heerlik verby. ek bak slegs die koppe as ek nie pens en pootjies ook het nie. Continue reading
MUTTON BIRYANI

MUTTON BIRYANI
20 Mutton pieces
500 grams of Basmati rice
3 onions finely chopped
8 cloves of garlic peeled and grated on fine side of grater
1 big chunk of fresh ginger , peeled and grated on fine side of grater
6-8 potatoes cut into cubes
3 tablespoons of Breyani Masala 1 cup of cooked lentils
1 tablespoon of chili powder
1 tablespoon of turmeric
1 tablespoon of salt
Oil for frying potatoes
A bunch of fresh coriander
A few cubes of butter Continue reading
LAMS TAGINE
LAMB NECK CURRY (wenner)
Eenskottel gereg vir die winter.
Eet dit voor ‘n kaggel, die kerrie hou jou warm van binne en die vuur van buite.
8 lamb neck chops
2 tablespoons (30 ml) flour
oil to brown the meat
2 tins of tomato and onion mix
300 ml water
3 potatoes, peeled and quartered
2 bay leaves
8 baby carrots in pieces
1 cup green beans sliced
2 onions, chopped Continue reading
WINTER LAMSKENKEL EN GROENTE POTJIE
WINTER LAMSKENKEL EN GROENTE POTJIE
1 kg lamskenkel
3 uie gekap
1 teelepel gekapte knoffel (opsioneel)
3 medium aartappels elk in 6 blokkies gesny
1 grooterige patat geskil en in blokkies gesny
1/2 butternut opgrsny in blokkies
4 wortels grof opgesny
1 pakkie sampioene dikkerige skywe gesny
brocolli
blomkool
1/2 koppie Jimmies sous
sout en peper na smaak
kookwater
Bisto Continue reading
KALAHARI-LAMSPASTEI
CREAMY MUTTON CHOPS


CREAMY MUTTON CHOPS
Serves 4 – 6
30 ml (2 Tablespoon) butter
1 onion, chopped
2 cloves garlic, crushed
4 mutton braai chops
10 ml (2 teaspoons) tomato paste
2 ml (1/2 teaspoons) dried mixed herbs
5 ml (1 teaspoon) ground paprika
salt and freshly ground black pepper to taste
250 ml (1 cup) cream
freshly chopped parsley for garnishing Continue reading
GLAZED CITRUS LAMB RIBS
GLAZED CITRUS LAMB RIBS
Ingredients
800 g lamb ribs (± 14)
Marinade
30 ml honey
5 ml Worcestershire sauce
30 ml tomato sauce
45 ml orange juice
30 ml lemon juice
30 ml brown vinegar
2 cloves garlic, crushed Continue reading









