

GEKRUIDE SKAAPRIBROL
1 ontbeende skaaprib
15 ml koljandersaad
1 liter kookwater
2 uie, halveer
15 ml vars roosmaryn
5 ml sout
250 ml droë witwyn
50 ml asyn
250 g gemengde droëvrugte
250 g spek
125 ml broodkrummels
30 ml pieterselie
swartpeper Continue reading→
Category Archives: Skaap / Mutton-Lam / Lamb
MADRAS LAMB CURRY
MAROKKAANSE LAMBREDIE
STEFAANS SE AFVAL POT
STEFAANS SE AFVAL POT
Soooo Kook mens n afval potjie…
1tot 1 en 1/2 kg skaap afval
1 eetlepel sout
2 eetlepels asyn
1 ui
2 groot aartappels,
en 1 teelepel van die volgende speserye..
GRound Ginger..Green Onion seasoning..Mixed herbs. Masala.. Growwe peper….Sea salt…Rajah mild and spicy..
Braai eers die uie lekker bruin, in BOTTER en dan die afval, so potbraai totdat dit bruin is….dan kook die afval totdat dit sag is voor dat die res van die speserye en die aartappels bykom.. Kook tot alles lekker sag is, en die sous na wense – lekker eet
Stefaans Blaauw
RACK OF LAMB
Ok so hier is my resep vir rack of lamb.
Rack of lamb – see photo
One clove of garlic crushed.
One onion finely chooped
4 table spoons of olve oil
4 table spoons of dark soy sauce
Bunch of rosemary chopped. Continue reading
KOOS SE DEURNAG KERRIE POT



KOOS SE DEURNAG KERRIE POT
Hier is soos ek dit voorberei.Dit was soos gisteraand Ek is alweer besig met my deurnag Lam Kerrie pot. Nou het ek klaar uie gebraai en uit die pot geskep.
Tyd om die lam’s Nek te braai aan altwee kante en weer uit te skep.
Dan braai ek die ander vleis tot alles altwee kante gebraai en geseel het.
Voeg alles weer in pot en stel die plaat stadig. Moet geen water byvoeg nie daar is genoeg vog in die vleis as jy dit stadig kook. Laat kook vir so n uur dan voeg ek die vooraf gebraaide uie saam met sout en peper by.
Kook nou vir nog een uur en in my tyd sal dit dan 12h00 wees.
Onthou om nou nog gedrurig te roer sodat die pot nie aanbrand nie.
Nou voeg ek my eie klaar gemaakte Kerrie mengsel by en laat prit vir 30 minute. Continue reading
RINIE SE SKAAPNEK KERRIE


RINIE SE SKAAPNEK KERRIE
My aandkossies was Rinie se skaapnek kerrie met vrugte
1 tamatie geskil
1 appel geskil
310 g fyn pynappel
6 gesnipperde droe perskes halwes vooraf geweek
6 aartappels
½ koppie suiker
½ koppie sultanas
1 eetlepel borrie
1 eetlepel kerrie
½ pakkie oxtail soppoeier Continue reading
SKAAPRIB TROOSKOS


SKAAPRIB TROOSKOS
Dit lyk nou bietjie vaal, maar dit is een van ons geliefde winter trooskos, het nie ‘n resep nie maar dit is baie eenvoudig sal maar beduie.
Sakkie suikerboontjies geweek vir paar ure,
vet skaapribbetjie gesny.
2 uie gesny
sout en peper en
aartappels in stukke gesny.
Sit alles in stoompot vir so driekwart uur, bedien met rys.
Bron foto en geplaas deur: Martie Fourie Moolman
HEERLIKE RIBROL
Koop hierdie ontbeende rib wat klaar in ‘n rol is by jou slagter. (kan glad nie se hoe groot nie. Ek koop agter kwart). Sout, aromat, steak n chop spice oor en plaas in oond teen 230 grade C vir 15 min, draai dan af na 100 grade C en los vir 30 min gooi sweet chilli sous oor .
Pak groente in en terug in oond teen 70 grade C tot groente gaar is.
Heerlike sous onder gemaak, wat ek met bisto en mielieblom dikker gemaak en sit saam met stampmielies voor gesit.
Idee van Yvette Kleynhans
SKAAPBLAD


SKAAPBLAD
In daai elektriese druk pot..
En hy word met die mes uitmekaar gemaak, NIE GESAAG NIE…
( Vir die wat weet hoe om n blad uitmekaar te haal)
1 eetlepel sout
1 teelepel peper
1 eetlepel koljander
1 teelepel fyn kaneel,
1 Groot ui in ringe gesny
2 eetlepels asyn Continue reading






