Braai die vleis saam met die uie en knoffel tot bruin. Voeg die skaapaftreksel daarby en stoom vir 20 minute of kook tot die vleis sag is. Voeg die groente asook as die speserye, sout en peper daarby saam met nog ‘n ½ koppie kookwater en kook verder tot die groente sag is. Bedien saam met rys.
Resep en foto: ADAM CLOETE
One thought on “MAROKKAANSE LAMBREDIE”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.









Ek het vergeet om te noem dat daar een koppie kleiner gesnyde gedroogde perskes ook saam met die groente by die vleis gekom het.