SEAFOOD STARTER
10 king prawns
sea salt
freshly ground black pepper
plain flour, for dusting
olive oil
100 g chorizo, sliced (optional)
6 slices pancetta or streaky bacon (optional)
1 onion, finely chopped
4 cloves garlic, finely chopped
2 litres fish stock, hot
2 large pinches saffron
1 heaped teaspoon smoked paprika
500 g paella rice Continue reading
Category Archives: Seekos / Seafood
CLAUDIA SE STUFFED CALAMARI TUBES


CLAUDIA SE STUFFED CALAMARI TUBES
Ek probeer vanaand iets nuuts in die koue Kaap. Gesond en tog lekker comfort food vir die winter!
Stuffed calamari tubes
2 groot calamari tubes
200 gram gebraaide stukkies bacon
3 klein uitjies fyn gesny
3 knoffel tone
4 takkies thyme
2 stukke ronde feta
1 blikkie fyn tamaties
1 blikkie tamatie puree Continue reading
GEKRUMMELDE CALAMARI RINGE


GEKRUMMELDE CALAMARI RINGE
Plaas calamari ringe in water en spoel skoon af
Laat lê rukkie in yswater of koue melk
Maak droog, sprinkel visspeserye oor.
Rol in meel, dan in geklitste eier en dan in krummels. Sit in die yskas om lekker koud te word. Diepbraai in olie vir +-20-30 sek. nie te lank nie dit word taai! Moenie te veel ringe op ‘n slag ingooi wat jou olie afkoel nie, doen dit is porsies.
Bron: Rina Kleinhans
KRAPTIMBALE MET BEARNAISESOUS




KRAPTIMBALE MET BEARNAISESOUS
125 ml melk
3 eiers
1 knoffelhuisie (gekneus)
50 mol Pernod- of anyslikeur
210 ml koekmeelblom
1 ui gekap
15 ml olie
1 x 175g blikkie krapvleis (gedreineer)
Béarnaisesous
5 ml dragon
50 ml wit wyn Continue reading
BEST PRAWNS YOU WILL EVER EAT
MUSSEL SALAD
ROOM KNOFFELSLAKKE



ROOM KNOFFELSLAKKE
Resep en foto no 1: Elsie Jacobs Dreyer
Foto no 2: Marilyn Gombert
FOOD LOVERS RECIPES
2 eetlepels botter
4 knoffeltoontjies wat fyn gekap
2 eetlepels koekmeel
2 koppies room
2 koppies kaas van jou keuse
Slakke Continue reading
PRAWNS A LA MARIE
PRAWNS A LA MARIE
Ek het uie met green en red pepper gebraai met bietjie kerrie poeier vir spice (nie te brand) met sout en peper in olyf olie.
Toe Blikkie heel tamatie oop gemaak en 2 opgesnipper met van die sous.
Toe mooi deur gekook het een kant gehou.
Ek het my prawns skoon gemaak en suurlemoensap oor gesprinkel met swart peper asook n paar rooi pepperdews opgesnipper en dit in garlic botter gebraai.
Toe gaar is my sousie by gegooi en deur geroer en op geel rys geskep.
Het fyn gerasperde mozzarella kaas oor ge sprinkle en bietjie pietersielie en saam avo blokkies op gedien
Resep en foto: Marie Fourie
GARNAAL PASTA-PRAWN PASTA
GARNAAL PASTA-PRAWN PASTA
gaar pasta
4 preie (leeks)
1 pakkie gesnyde sampioene
knoffel
grasuie
1 koppie room
1 koppie witwyn
1 koppie melk
1 kg skoongemaakte heel garnale (prawns)
peri peri sous
botter Continue reading
GEBRAAIDE BABA SEEKAT


GEBRAAIDE BABA SEEKAT
Ek het die seekatjies mooi skoon gemaak en in n jug gegooi, die ketel gekook en kookwater oor gegooi en so minuut afgetel en toe gedreineer.
Ek het nie met koue water afgespoel nie maar dadelik in die marinade gesit en deurgemeng.
Die marinade het ek gemaak van:
4e olyfolie,
1t fyn knoffel,
1/4 t suurlemoenpeper,
knippie sout en
so 1/2t visspeserye van robertsons
2e suurlemoensap. Continue reading






