

CLAUDIA SE STUFFED CALAMARI TUBES
Ek probeer vanaand iets nuuts in die koue Kaap. Gesond en tog lekker comfort food vir die winter!
Stuffed calamari tubes
2 groot calamari tubes
200 gram gebraaide stukkies bacon
3 klein uitjies fyn gesny
3 knoffel tone
4 takkies thyme
2 stukke ronde feta
1 blikkie fyn tamaties
1 blikkie tamatie puree
Bak die bacon saam met die uitjies en knoffel en sit by die thyme. As die mengsel afgekoel is krummel jy die fete deur die mengsel en vul nou die 2 groot calamari tubes met dit. Maak die bo kant toe met 3 tande stokkies. In dieselfde pan waar jy dit alles in gebak het sit jy nou die blikkie tamaties en die puree. Deglaze jou pan met die sous en sit sout en peper na smaak by. Jy kan nog thyme by sit as jy wil of knoffel. Sit die sous in ‘n pan of oond bak en sit bonop die sous die calamari tubes bak in die oond vir so 30 a 40 minute op 180 grade. Ek gaan dit bedien saam met cous cous en geroosterde groente. (butternut, rooi uie, knoffel en red pepper). Ek sal as alles klaar is ‘n foto op sit.
Maar hy moet definitief 35 minute in die oond bak. Perfek gebak en lekker sag
Bron van resep: Claudia Bellink






