Johan du Preez Snr het my vertel van sy Pizza idee en toe wil ek die kors toets
Slap Chips onder in n bak gepak
Mazzarella Kaas oor die chips gestrooi
Bak in die oond tot bruin nie te lank soos ek nie want die punte het begin swart raak.
Laat alles nou afkoel
Dit is nou jou kors vir die Pizza Continue reading















