SLAP CHIPS KORS PIZZA

 

2014-10-19-pizzatested

Johan du Preez Snr het my vertel van sy Pizza idee en toe wil ek die kors toets
Slap Chips onder in n bak gepak
Mazzarella Kaas oor die chips gestrooi
Bak in die oond tot bruin nie te lank soos ek nie want die punte het begin swart raak.
Laat alles nou afkoel
Dit is nou jou kors vir die Pizza
Die vulsul sommer net waarvoor ek lus was.
Ek het Tamatie Purie oor die gabakte kors geverf
Gebraaide Green Pepper, Uie en Vienna’s as eerste laag vulsul gebruik
Laag Dorito’s Chilli Rib Flavoured oor die eerste laag vulsul gestrooi
Daarna het ek n laag gerookte Cooked salami gepak
Gouda Kaas bo op gerasper.
Toe is die bak vol en om af te rond gooi ek toeSweet chilli Dressing bo oor alles.
Weer in die oond gebak tot kaas lekker gesmelt het
Koos van der Merwe




PIZZA DEEG IN DIE BROODMASJIEN

tested
PIZZA DEEG IN DIE BROODMASJIEN
Ons gebruik die Weber pizza deeg:
300 g sterk witbrood meel
300 g ‘OO’ meel ( die fyn meel wat jy vir pasta gebruik)
7 g pakkie kitsgis
3 eetlepels olyfolie
2 teelepels stroosuiker
2 teelepels sout
375 ml warm water
Meng alles saam in broodmsjien en stel op ‘deeg’ setting. OF meng en knie vir omtrent 10 minute. Laat rys in warm hoekie vir een uur of tot dubbel volume. Deel in 4 balle en rol uit vir pizza. As jy nie alles gebruik nie hou dit vir meer as ‘n week in yskas ( clingfilm of deksel op houer). As julle nie dubbel ‘OO’ meel kry nie, gebruik gewone koekmeel.

RESEP: Nicolette Fick




PIZZA CONES

pizza conetested

PIZZA CONES
Baie eenvoudig. Het roomys cones gevat foelie omgesit. Puff pastry uitgesny om cone gesit en gebak vir so 10 minute by 200 grade C . Laat afkoel en die cone afgehaal van die foelie af.
Gevul met tamatie en uiesmoor, gekapte halfgaar bacon en green peppers, in cone geskep en gerasperde kaas in cone gedruk en gebak  by 150 grade C tot kaas gesmelt het.
Mens kan die cones so effens lig aan die voorkant as jy wil seker maak die kaas loop nie uit nie.

Resep en foto:  Ria Jacobs




BLOMKOOL EN KAAS PIZZA BASE

2014-08-15-pizzabasetestedblomkool pizza
BLOMKOOL EN KAAS PIZZA BASE
2.5 kop blomkool gerasper en 8 min gestoom in mikrogolf
Laat afkoel.
Voeg daarby:
1 eier
1 koppie mozarella
2  eetlepels gerasperde parmesaan
sout en peper
Meng goed en druk vas op ‘n bakplaat in ‘n sirkelvorm.
Bak 15 min by 200 ºC.
Smeer basis met ‘n tamatiesous en top met bestanddele van jou keuse.
Resep en fofo: Elsa Van Antwerpen Kleinhans




PIZZA WITH MINCE AND RIB

 

PIZZA JOHNtested

Plain pizza bases from hypermarket
Smear base with tomato paste
Layer base with left over savoury mince
Green pepper finely chopped
Mushroom finely chopped
Onion finely chopped ( I prefer grated )
Garlic to taste
Left over De boned rib burger
Sharp chedder cheese
Put in oven at 220 c until cheese is melted
enjoy

John Gattinger




PIZZA HAMBURGER BALLS

tested
PIZZA HAMBURGER BALLS
pizza dough for 10-12 balls
½ cup shredded mozzarella cheese
½ cup shredded cheddar cheese
½ cup browned hamburger pattie or mince
¼ cup crispy bacon bits
Black pepper
Onion powder
Egg white, beaten
Parmesan cheese, gratedDevide the dough into balls, flatten each piece
Top them with shredded mozzarella cheese, shredded cheddar cheese, browned hamburger pattie pieces and bacon bits etc. Wrap the dough around the filling in a ball. Pack it in a oven dish sprayed with S&C with the open sides to the bottom.
Brush the tops with a beaten egg white. If prefer you can put some grated parmesan cheese on top.
Bake at 200 ºC for about 15-20 minutes or until golden brown.
Foto:  Svetlana Smit
pizza humburgers

Tessa Nel
‘N maklike pizza degie
2 koppies bruismeel
100 g Stork bake
knippie sout
¾ koppie melk
Meng sout en meel saam, vryf botter in en voeg melk bietjie bietjie by,  meng tot sagte deeg.
Rol uit in grote na verlang. Ek gebruik hierdie degie vir tuisgemaakte pizza sowel as pasteie … heerlik




GLUTENVRYE PIZZA

images

GLUTENVRYE PIZZA
Weet nie of enige iemand al gluten vrye pizza deeg probeer maak het nie
Ek het gisteraand hierdie deeg aan mekaar geslaan en Bytjie het dit so geniet dat sy vanaand weer pizza wil he
Vir 2 pizzas (wel 2 vir ons) het ek die volgende gebruik:

2 koppies Health Connection Wholefoods se Gluten-free flour mix
2 teelepels bakpoeier
2 eetlepels olyfolie
½ koppie water
Meng the droë bestanddele in ‘n bak.
Maak ‘n gatjie in die middel en gooi die olie en bietjie water by.
Meng die deeg, voeg water by tot dit ‘n stywe balletjie vorm.
Deel die deeg in twee.
Rol uit soos benodig.
Jy kan besluit wat jy op die pizza wil sit (ek sit goedjies wat ons kan eet).
Bak die pizza by 140 ºC, tot lig bruin.
Ek het myne bietjie van bo gebraai nadat die deeg gaar was, net om die kaas bietjie bruik te maak…

Bron:  Tobias Jansen van Noordwyk




WARM CHILLIE PILCHARDS PIZZA

2014-06-08-hotchilliepilchardspizzatested
WARM CHILLIE PILCHARDS PIZZA

Sien ek het verkeerd gespel op die fodie *bloos*!

1 blikkie Hot Chillie Pilchards, ontgraat en fyn gedruk
tamatie skywe
blaardeeg
gerasperde kaas

Meng sout, peper en so bietjie sojasous in die Pilchards.
Smeer dan op dun uitgerolde blaardeeg.
Pak tamatieskyfies bo-op en strooi kaas oor.
Bak op 180°C vir so 15 minute!

BRON- Gigi Robinson‎




Pizza

10341658_751429321563507_2816761707709321243_ntested

Gewone bacon, mushroom en kaas vir boeta. Ek en vroulief kry caramelized onion, spicey Maroccan hoender en mushroom, met kwart cherrie tamaties, pers kool en vars pietersielie. Lekkertes!

Meyer Combrinck‎




PAN PIZZA MET BAKPOEIER

10341601_10204086253460487_3564398715067423539_ntested
PAN PIZZA MET BAKPOEIER
Degie:
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
2.5 ml olyfolie
2/3 koppie lou water
Meng alles saam en knie sommer met die een hand lekker goed deur.
Rol uit in ‘n pannetjie van jou keuse – so bietjie netjieser as myne (lol).
Oond 220ºC.

Vulsel
¼ koppie mayonnaise
3 eetlepels tamatiesous
2 eetlepels blatjang
Meng en smeer op basis.

My vulsel van onder af:
Mozzarela kaas
Gaar fyn hoender
Fyn gekapte olywe
Lekker sterk cheddarkaas
Bak vir 20 min en sny avokado oor.
En soos altyd – gee vrye teuels met geure en kleure!
Voila tjoef tjaf vrydagaand kossies

Bron en Foto: Bernadene Daniell Prinsloo