PIZZA CONES
Baie eenvoudig. Het roomys cones gevat foelie omgesit. Puff pastry uitgesny om cone gesit en gebak vir so 10 minute by 200 grade C . Laat afkoel en die cone afgehaal van die foelie af.
Gevul met tamatie en uiesmoor, gekapte halfgaar bacon en green peppers, in cone geskep en gerasperde kaas in cone gedruk en gebak by 150 grade C tot kaas gesmelt het.
Mens kan die cones so effens lig aan die voorkant as jy wil seker maak die kaas loop nie uit nie.
Resep en foto: Ria Jacobs








