1 ui, gekap
1 knoffeltoontjie, gekap
1 eetepell botter
1pakkie sampioenroomsop
1 koppie hoenderaftreksel
3 koppies melk
1 blikkie tuna, gedreineer
1 blikkie mossels of oesters
1 fillet wit vis (opsioneel)
sopie sjerrie
Braai ui en knoffel in botter. Voeg die melk, hoenderaftreksel en sampioensop by. Roer op lae hitte totdat dit dik word. Voeg die tuna, mossels en vis by. Voeg sout en peper na smaak by. Voeg sjerrie by en bedien.
Nota: Is baie lekker!!!!! ek het net nie die vis by gesit nie! net tuna en mossels
Benhet Nieuwenhuis (RSG)resep









Baie lekker!!! Sal defnitief weer maak