Lasagne met ‘n twist, ons ete vanaand konyn lasagne !!!
Die ding het so begin: ek het 2 aande terug vir my man gekookte kos gemaak en hy was lus vir konyn, nou wel al wat lekker vleis het aan ‘n konyn is maar net soos ‘n hoender die dytjies en boutjies, die konyn word so gebraai Continue reading
Category Archives: Pasta
LINGUINE ALA MINCE
LINGUINE ALA MINCE
1 x 250 bacon bits
1 x hanfull coctail tomatoes, halved
1 x half baby cabbage ring sliced
1 x large onion roughly diced
1 x half green, red and yellow pepper julianed
1x 250 fresh mushrooms quartered
1 x tin of red kidney beans Continue reading
SPAGETTI BOLOGNAISE
(4-6 mense)
Bestanddele:
500 g maalvleis,
Kwart koppie OLYF olie,
Half telepel knoffel,
Middelslag ui gerasper,
1 wortel baie fyn gerasper,
2 telepels Italian herbs,
Half koppie wit wyn,
Sout & peper na smaak,
500ml Italian red sauce (Checkers),
Fyn Parmesan Kaas. Continue reading
TUISGEMAAKTE LASAGNE VELLE
TUISGEMAAKTE LASAGNE VELLE
2 koppies koekmeel
3 Eiers
2 teelepels olie (olyf of sonneblom)
Sit die bestanddele in ‘n mengbak met die deeghoek aan.
Meng tot stywe deeg en knie tot dit ‘n bal vorm
Draai in kleefplastiek toe en bere in yskas tot gebruik.
Verdeel die deeg in 3 gelyke dele en rol velle pasta uit
Moet dit nie te dun rol nie.
Strooi meel oor voor jy dit oormekaar lê sodat dit nie aanmekaar kleef nie (vir bêre)
Lewer 6 porsies pastavelle.
Bron: Amanda Struwig,
Foto: Sanet Eloff
Spinasie en Tamatie Pastagereg
Gekookte pasta
1 ui
1 pak bacon
2 groot hande vol baby spinich
Klein tamaties
Knoffel
Sout
Peper
3 Eetlepels meel
1 eetlepel vars basil opgesny
1 eetlepel vars origanum opgesny
So hand vol french chives
Houer room
2 koppies melk
Halwe koppie parmezaan
Halwe koppie mosarella Continue reading
SARDYN MACARONI


SARDYN MACARONI
250 g (2 koppies) macaroni
3 groot uie
115 g (½ koppie) botter of margarien
1 blik (425 g) Sardyne in tamatiesous
4 eiers
5 ml (1 teelepel) sout
Verhit die oond tot 180ºC.
Smeer ‘n vlak oondvaste bak met ‘n volume van 2 Liter (8 koppies).
Kook die macaroni gewoon weg tot gaar, dreineer dit.
Skil die uie en sny dit ringe. Sorteer dit in die botter of maragarien.
Vlok die sardyne saam met hulle sous.
Klits die eiers. Meng die macaroni, uie, sardyne, eiers en sout.
Skep die mengsel in die bak en bak dit 20 minute lank.
Lewer 6 porsies.
HOENDER NOEDELPOT
HOENDER NOEDELPOT
8 stukke hoender
2 groot uie, gekerf
2 pakkies sampioene, gekerf
1/2 pakkie sampioen soppoeier
300 g gekerfde biltong
2 k skulpies noedels
600 ml room
2 t crushed garlic
1 t chillie flakes
1 rooi soet rissie, gekerf
1 brandrissie, gekerf Continue reading
Easy Pasta Bake
Ingredients:
2 cups (500g) dried whole wheat penne pasta
2Tbsp. (3ml) Flora pro-activ margarine
2 garlic cloves, crushed and finely chopped
6 slices of ham, chopped
4 zucchini’s , washed and coarsely grated
½ cup (125ml) frozen peas
4 whole eggs, lightly beaten
300ml reduced-fat, cooking cream
3 green onions, thinly sliced
¼ cup (60ml) parmesan cheese, finely grated
mixed salad leaves to serve Continue reading
CREAMY GARLIC PRAWNS WITH FETTUCCINE
CREAMY GARLIC PRAWNS WITH FETTUCCINE
1.5 kg prawns
2 tbs oil
1 head garlic crushed
1 handful of chives chopped
125 g butter
600 mls cream
1/2-1 tbs curry powder
Salt and pepper Continue reading
SPAGHETTI ROERBRAAI
Ek het spagetti gekook en eenkant gesit.
Toe braai ek hoender borsies wat in repies gesny is tot lekker bruin,uitgehaal en een kant gesit,toe braai ek 1 groot ui,rooi groen en geel peppers en ‘n bakkie sampioene, op gesny tot lekker sag. Continue reading













