

PASTA IN PASTAMASJIEN
500 g meel
5 eiers
‘n klein bietjie olyfolie
Klits die eiers effens en gooi dit in die middel van die meel.
Gooi ‘n bietjie olyfolie by.
Knie tot ‘n droë deeg.
Laat die deeg 1 – 2 ure rus, toegedraai in plastiek Continue reading




