

PENNY PINCHER PUDDING
500 ml flour
125 ml margarine
250 ml milk
10 ml cinnamon
5 ml vanilla essence
10 ml bicarbonate of soda
pinch of salt
3 Tbsp of apricot jam
SYRUP:
375 ml brown sugar
1 Litre cold water Continue reading


PENNY PINCHER PUDDING
500 ml flour
125 ml margarine
250 ml milk
10 ml cinnamon
5 ml vanilla essence
10 ml bicarbonate of soda
pinch of salt
3 Tbsp of apricot jam
SYRUP:
375 ml brown sugar
1 Litre cold water Continue reading→


BROODDEEG APPEL WIELE MET KARAMEL SOUS
Ons het vanaand ‘n lekker poeding aanmekaar gesit, en dit is nog naamloos. Ons het probeer dink aan ‘n naam, maar al wat ek hoor terwyl dit geëet word is “Mmmmm!” 😋
1 pak klaar voorbereide brooddeeg
botter vir smeer
kaneel
½ blikkie pastei-appels
1 handvol pitlose rosyne
Sous:
2 koppies mollasse suiker (treacle sugar)
500 ml room
sout Continue reading→


HEERLIKE WORTEL POEDING
1 kopppie meel
1 eetlepel margarien
1 kopppie gerasperde wortels
1 teelepel bakpoeier
1 eier
Sif droë bestanddele saam en vryf margarien in.
Meng die eier en wortel in. Continue reading→


AMANDA SE GEMMERSOUSPOEDING
60 ml sagte donkerbruin suiker
60 ml gesmelte botter
1 eier, geklits
5 ml vanielje
125 g dadels, gekap
250 ml bruismeel
¼ teelepel sout
10 ml poeiergemmer
2,5 ml gemengde speserye
5 ml fyn kaneel Continue reading→


COCONUT CREAM MALVA PUDDING
Pudding:
30 ml butter/margarine
125 ml white sugar
1 extra large egg
15 ml apricot and mango jam
5 ml bicarbonate of soda
125 ml milk
250 ml cake flour
pinch of salt
15 ml vinegar Continue reading→


DELENE’S SELF SAUCING CHOCOLATE PUDDING
Batter:
250 ml cake flour
10 ml baking powder
2 ml salt
125 ml sugar
45 ml cocoa
125 ml milk
30 ml melted margarine Continue reading→


MARIAN SE APPEL MALVAPOEDING
Foto en resep: Marian van Deventer
FOOD LOVERS RECIPES
Appel malva poeding gemaak gisteraand vir my engelmansmens. Was awesome verby al moet ek dit self sê en ek nie juis mal oor ‘n appel gereg nie.
Ek maak sommer aan in bak waarin ek dit gaan bak.
1 koppie melk
1 koppie meel
1 eetlepel stroop
1 teelepel koeksoda
1 koppie suiker
1 eetlepel asyn
1 teelepel bakpoeier
1 eier
1 groot blik tertappels (ek het myne fyn gemaak soos moes)
2 eetlepels kaneel Continue reading→



DADEL-EN-TOFFIE-POEDING
6 porsies
POEDING
250 g dadels, grof gekap
5 ml koeksoda
250 ml kookwater
90 ml sagte botter
187 ml bruinsuiker
5 ml vanielje
2 eiers
375 ml bruismeel
knypie fyn kaneel Continue reading→

DADELPOEDING
200 g dadels, ontpit en in dun skywe gesny
2,5 ml koeksoda
200 ml kookwater
75 ml botter
175 g donkerbruin- of muscovado-suiker
10 ml fyn gemmer
10 ml fyn gemengde speserye
5 ml vanieljegeursel
3 eiers
500 ml bruismeel
200 ml botterkaramelstroop
vla vir voorsit Continue reading→


CLEMENGOLD MALVA PUDDING WITH IRISH COFFEE SAUCE
Recipe posted by Petro Borchard
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het hierdie weergawe Malvapoeding laas naweek by ‘n vriendin geëet – sit Malvapoeding in ‘n nuwe vlak.
Preheat oven to 180°C.
Prepare 29 x 22 cm baking dish.
250 g butter
260 g caster sugar
2 eggs
2 ClemenGolds (naartjies) zested and juiced
80 g apricot jam
2 teaspoon bicarbonate of soda (koeksoda)
160 g cake flour
2 cups milk (500 ml)
¼ teaspoon salt
Continue reading→
You cannot copy content of this page
