

LEWER KOEKIES
1 kg gemaalde lewer (skaap, bees of volstruis)
4 groot aartappels gerasper
2 uie, gerasper
2 eetlepels asyn
1 koppie koekmeel, gesif
2 eiers
6 teelepels bakpoeier Continue reading
Category Archives: Lewer/Liver
RISSIE HOENDER LEWERTJIES MET BLOMKOOL EN BROCOLLI MASH


RISSIE HOENDER LEWERTJIES MET BLOMKOOL EN BROCOLLI MASH
Hoender lewertjies:
500 g hoender lewertjies
1 groot ui
½ green pepper
1 klein blikkie tamatie paste
1 koppie room
1 tot brandewyn (secret ingredient)
rissie na smaak
knoffel na smaak
sout en peper Continue reading
SOUS VIR HOENDERLEWERTJIES


SOUS VIR HOENDERLEWERTJIES
Onse middagete, pap vir manlief, gebraaide uie, dan gebraaide spek, gebakte tamatie met sout en swartpeper en bietjie oreganum, en klein bietjie suiker, braai aan alkante.
Hoenderlewertjies:
Maak mooi skoon, laat lê in bietjie suurlemoen sap en braai speserye. Rol lewertjies in meel en bak lekker bruin, haal uit pan en hou eenkant.
Sous:
1 teelepel Bisto
swart peper en sout, na smaak
1 Eetlepel Worcestersous
½ suurlemoen se sap
Continue reading
HOENDERLEWERTJIES EN SPEK


HOENDERLEWERTJIES EN SPEK
500 g hoenderlewertjies
1 ui, opgesny
200 g spek, in repies gesny
knoffel
Braai ui in olie, voeg bietjie knoffel by.
Roer spek by wat in repies gesny is.
Roerbraai op hoë hitte. Continue reading
SOETSUUR HOENDER LEWERTJIES


SOETSUUR HOENDER LEWERTJIES
1 ui, gekap
½ groen soetrissie, gekap
½ pakkie sampioene, opgesny
1 tamatie, gekap
500 g skoongemaakte hoenderlewertjies
1 eetlepel Worcestersous
1 eetlepel tamatiesous
1 eetlepel blatjang
bietjie Aromat
paar druppels soyasous
sout en peper
Continue reading
HOENDERLEWER PASTA


HOENDERLEWER PASTA
500 g pasta
500 g hoender lewers
250 ml room
vars knoffel, gekap
100 g sampioene, gesny
½ ui en green pepper, gesny
vars suurlemoensap
½ teelepel van die volgende; paprika, nutmeg, fyn koljander, naeltjies, cumin, sout, peper, hoender speserye.
Continue reading
VOLSTRUISLEWER KOEKIES


VOLSTRUISLEWER KOEKIES
Die resep is vir 5 kg gemaalde volstruis lewer, pas resep aan. Die gemaalde lewer en die gaar koekies vries ook baie goed. Kan ander lewer ook gebruik.
2 greenpeppers, opgekap
1 klein plastiek sakkie uie, opgekap
1 bossie wortels, gerasper
2 pakkies fyn swartpeper
1 pakkue rooipeper
knoffel na smaak, opgekap
broodmeel om te bind
sout na smaak
5 kilogram volstruislewer, gemaal
12 eiers
Meng alles goed deurmekaar (meng die knoffel en uie by net voor jy dit gebruik).
Skep lepelsvol in warm olie in ‘n pan en braai albei kante bruin.
Resep: Jan Lotz
PETRE SE HOENDERLEWERTJIES IN ROOIWYN


PETRE SE HOENDERLEWERTJIES IN ROOIWYN
Hoenderlewertjies in rooiwyn, knoffel en harissa, met roosterbroodjies.
1 bakkie hoenderlewertjies
½ ui, fyngekap
stukkie groen soetrissie, fyngekap
grof gemaalde swartpeper
1 huisie knoffel, fyngekap
¼ koppie rooiwyn
1¼ koppie tamatiesous
helfte van ¼ koppie bruinsuiker
paar skeute sojasous
1 teelepel harissa, dit hang af van hoe sterk jy dit wil hê
Continue reading
NICO SE PIKANTE SKAAPLEWER MET PYNAPPEL


NICO SE PIKANTE SKAAPLEWER MET PYNAPPEL
Ek hou van iets soet-suur wat ‘n effens branderige na-smakie agterlaat. Die lewertjie is dan ook minder wild.
(My eetlepels en teelepels is hoogvol)
500 g skaaplewer
300 g maalvleis
1 medium pynappel, opgesny
1 gekapte ui
1 blikkie tamatie en uie smoor
½ koppie asyn
2 eetlepel suiker
1 teelepel gekapte knoffel
2 teelepels sout
2 teelepels swartpeper Continue reading
BEEF LIVER BHUNA CURRY


BEEF LIVER BHUNA CURRY
This is a spicy dish of beef liver curry. It is a served with plain rice tortilla, parathas, rice or pulao.
1 tablespoon of vegetable oil
2 cups of sliced onions
2 bay leaves
1 teaspoon of turmeric powder
1 teaspoon of cumin powder
1 teaspoon of red chili powder
salt
1 tablespoon of ginger paste
1 tablespoon of garlic paste Continue reading

