

LUI HUISVROU KLAPPERYS
Neem ‘n mengbak, en plaas 500 g versiersuiker,
400 g klapper, 5 ml vanilla geursel en ‘n blik kondensmelk daar in.
Meng goed deur met ‘n houtlepel, die mengsels sal lekker styf wees. Continue reading


LUI HUISVROU KLAPPERYS
Neem ‘n mengbak, en plaas 500 g versiersuiker,
400 g klapper, 5 ml vanilla geursel en ‘n blik kondensmelk daar in.
Meng goed deur met ‘n houtlepel, die mengsels sal lekker styf wees. Continue reading→


MARIE SE KLAPPER MALVALEKKERS
32 malva lekkers
1pakkie marie beskuitjies fyn gemaak
1 blikkie kondensmelk
100g margarien
Half kop sjokolade nesquik
1 kop klapper
En klapper om in te rol Continue reading→



GRONDBOONTJIE FUDGE IN MIKROGOLF
2 koppies suiker
½ koppie melk
Meng goed en plaas in mikro vir 2,5 min.
Voeg nou by ¾ koppie grondboontjiebotter en 1 x teelepel vanilla geursel en meng goed.
Skep uit in ‘n gesmeerde pan en maak gelyk.
Laat oornag afkoel.
Pasop vir suikersiekte – hierrie ding is bitter baie soet!
BRON- Chris Agenbag
Foto no 2: Marietjie du Toit



SIX MINUTE CARAMELS
1/4 cup butter
1/2 cup white sugar
1/2 cup brown sugar
1/2 cup golden syrup
1/2 cup sweetened condensed milk Continue reading→


SJOKOLADE BLOKKIES (BOEREPLAAS FUDGE)
30 ml kakao
250 g margarine
500 g versiersuiker
1 teelepel vanielje geursel
1 pakkie Marie beskuitjie
1 eier Continue reading→


AMANDELKROKANTE
200 g gevlokte amandels
250 ml suiker (ek gebruik strooisuiker)
½ koppie water
90 g botter/margarien
Bak amandels in vooraf verhitte oond 180°C tot verbruin. Los suiker en botter in water op tot kookpunt. Kook so ± 5 tot 8 min tot mooi karamel kleur. Pas op te lank word dit vinnig sandsuiker. Roer amandels net liggies in en skep lepels vol op foelie of bakpapier. Sodra koud, smeer sjokolade oor. Die amandels het net vrek duur geword.
Resep geplaas deur Elmarie de Bruyn
Foto Elmarie de Bruyn
KIT KAT RUM TRUFFELS
Sjokolade versiersuiker
Sjokoladekoek / cup cakes
4 Kit Kat stafies – fyn gebreek
10 ml Rum Ekstrak
100g versiersuiker
gesmelte sjokolade vir doop
Meng al die bogenoemde baie goed saam en rol balletjies.
Plaas die balletjies vir 10 minute in die yskas en doop dan in gesmelte sjokolade
BRON- Corne Liebenberg


SLOW COOKER FUDGE
Yield: Servings 30 PLEASE READ THE ADVISE AT THE BOTTOM IN THE COMMENTS 🙂
Ingredients:
1/4 cup raw mild honey
1/4 cup coconut milk, (canned, not in a carton)
Dash of sea salt
2-1/2 cups Chocolate Chips, [I used dark chocolate chips because of their health benefits. Ghirardelli is a good brand and works well with this recipe)
1 teaspoon pure vanilla extract
Fudge is perfect for the slow cooker because it doesn’t scorch or burn.
Add chocolate chips, coconut milk, honey and salt, stir to combine. Cover and cook on low 2 hours without stirring. It’s important that lid remain on during this 2 hours. Continue reading→


SJOKOLADE BALLETJIES
250 ml versiersuiker
100 ml kakao
125 g margarien
125 ml appelkooskonfyt
1 Pakkie Marie beskuitjies fyn gebreek
5 ml likeur (jou keuse) of Old Brown sherry, partykeer gly my hand!!! Lol!!
Meng alles saam en rol in balletjies en rol dan in klapper of vermicilli. Opsioneel kan jy kersie of neut binne in sit. Ek so pas 100 gemaak vir ‘n 60ste. Dit word nou gevries en Saterdag uitgehaal. Indien dit gemaak word vir dadelik gebruik, hou dan in yskas tot jy dit bedien. Ek maak dit al 29 jaar.
FOTO- Elmarie Snyman


VINNIGE RICE CRISPIES TREATS
4 klein Bar Ones
100 g boter
100 ml bruinsuiker
25 ml goue stroop
4 koppies rice crispies
100/150 g wit sjokolade, met ‘n bietjie melk om te help met smelt Continue reading→
You cannot copy content of this page
