

JUDY’S COCONUT ICE
340 g desiccated coconut
340 g icing sugar
400 g tin of condensed milk
Optional food colouring Continue reading
Category Archives: Lekkergoed / Sweets
BONKIGE FUDGE-BLOKKIES
BONKIGE FUDGE-BLOKKIES
Lewer sowat 24 blokkies
125 ml (½ k) ingedampte melk
180 ml (¾ k) suiker
30 ml (2 e) botter
5 ml (1 t) vanieljegeursel
250 ml (1 k) sjokolade, gekap
500 ml (2 k) graanvlokkies
250 ml (1 k) klapper
125 ml (½ k) gekapte okkerneute Continue reading
EASY CRUNCHIES
Hier is die resep wat ek gebruik het … die SOURCE is aangegee as (UNKNOWN)
4 tablespoons golden syrup
200 g caster sugar
3 teaspoons bicarbonate of soda…
Grease a 20 cm square cake tin or slice tray. Continue reading
MELKTOFFIE LEKKERS
HOMEMADE CRUNCHIES



HOMEMADE CRUNCHIES
4 tablespoons golden syrup
200g caster sugar
3 teaspoons bicarbonate of soda
Grease a 20cm square cake tin or slice tray. Continue reading
VERSUIKERDE LEMOENSKIL


VERSUIKERDE LEMOENSKIL
Sny 2 lemoene se skil in repies. Verhit 60 ml lemoensap en 60 ml water, knippie sout en 1 koppie suiker. Roer tot suiker opgelos en kook saggies op medium hitte, voeg lemoenskil by en kook 20 minute tot stroperig. Skep met gaatjies lepel uit en koel af . Continue reading
LEKKERGOED SUSHI


LEKKERGOED SUSHI
Ek het dit op facebook raakgeloop. Gebruik meestal marshmellow en rice crispie koekie “deeg” as basis en voeg allerhande interressante swieties by wat kleur gee.
Dis ook lekker as jy karamel en post toasties gebruik vir die basis of kondensmelk en klapper, of grondboontjiebotter en gebreekte koekies. Die moontlikhede is eindeloos. Al wat jy moet doen is om die “basis” soos klei te meng en dan jou verbeelding op hol te jaag.
Resep geplaas deur Estelle Horn
LEKKER FUDGE MET VARIASIES
LEKKER FUDGE MET VARIASIES
Baaaaaie lekker en eerste keer wat ek suksesvol is met fudge. As jy graag wil fudge maak sonder al die tierlantyntjies van temperatuur toets en ingewikkelde tegnieke, is dié een vir jou. (maak sowat 36 lippe-aflek-stukkies)
125 g botter, gesmelt
2 koppies strooisuiker
1 blik kondensmelk (397g)
1 teelepel vanielje-ekstrak Continue reading
TUISGEMAAKTE MARSHMELLOWS
SPICY MEXICAN FUDGE
SPICY MEXICAN FUDGE
3 cups milk chocolate morsels
1 can sweetened condensed milk
1 tsp vanilla extract
1 tsp cinnamon
1/4 tsp cayenne pepper Continue reading








