

VINNIGE RICE CRISPIES TREATS
4 klein Bar Ones
100 g boter
100 ml bruinsuiker
25 ml goue stroop
4 koppies rice crispies
100/150 g wit sjokolade, met ‘n bietjie melk om te help met smelt Continue reading→
Category Archives: Lekkergoed / Sweets
MIKROGOLF KARAMEL TOFFIE
1 koppie botter of margerien
1 koppie wit suiker
1 koppie bruin suiker
1 koppie stroop
1 blik kondensmelk Continue reading
BETS SE KLAPPERYS
Wit Onderlaag:
3 koppies suiker
1 koppie melk
1 koppie klapper
1 teelepel vanilla geursel
en knippie sout. Continue reading
TAMELETJIES


TAMELETJIES
250 g pine kernels/Dennepitte
1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel
12.5 ml butter/botter
750 ml sugar/suiker
375 ml water
Rapidly boil together sugar, butter ginger and water until liquid turns light brown/ Kook suiker, botter, gemmerwortel en water vinnig saam tot die vloeistof ligbruin word.
Add pine kernels and stir well, remove ginger root/Voeg Dennepitte by en roer goed , verwyder gemmerwortel.
Drop spoonfuls of mixture on to a greased baking sheet, it will set immediately. / Drup lepelsvolvan die mengsel op n gesmeerde bakplaat. Dit sal onmiddelik stol.
Recipe: Dale Nicholas
GIDEON SE TAMELETJIE
Mens kan self bietjie neute ingooi en witsuiker gebruik
500 g brown sugar
250 ml water
125 g butter
2 ml (½ teaspoon) vanilla essence and
pine nut kernels, almonds, walnuts or coconut Continue reading
BAR ONE TREATS


BAR ONE TREATS
4 klein Bar One sjokoladestafies gesmelt
375 g margarine, kamertemperatuur
500 ml Post Toasties fyn gebreek.
Meng alles saam.
Druk in gesmeerde pan.
Verkoel oornag en sny vlg dag in vingers…
Geniet!!!
BRON- Wima Josey Venter
HOMEMADE MARSHMALLOWS
Serves: 18
125g icing sugar for dusting
400g caster sugar
1 tablespoon golden syrup
300ml water, divided
4 tablespoons unflavoured powdered gelatine
2 eggs
1 teaspoon vanilla extract Continue reading
NOUGAT

NOUGAT
Plaas die volgende in ‘n dikboom kastrol:
250 ml suiker
125 ml koue water
100 ml goue stroop
Kook saam tot mengsel ‘n stywe balletjie vorm as bietjie van mengsel in koue water gegooi word, of as jy ‘n termometer gebruik, kook tot 120 gr C.
Haal van stoof af en klits 3 eierwite styf, in aparte skoon glasbak. nie droog nie.
Gooi stroop-vloeistof stadig by eierwite terwyl jy aanhoudend klits.
Kook nog hoeveelheid stroop van dieselfde hoeveelheid bestandele tot stywe balletjie vorm en gooi weer stadig by eierwit mengsel terwyl jy aanhoudend klits.
Voeg nou 2 teelepels vanilla geursel by asook 375 ml gekapte neute van jou keuse en 125 ml glanskersies of gekapte droë appelkose,
Skep mengsel in goed gesmeerde plat bak en maak gelyk met ‘n mes.
Laat stol vir 1-2 dae en sny in blokkies. Jy kan ook ‘n vel ryspapier onder-in bak sit en mengsel bo-oor gooi en bedek met ryspapier. Sny deur papier in blokkies.
MICROWAVE FUDGE


MICROWAVE FUDGE
125g Butter
1 tin Condensmilk
500g Castor Sugar
1t Vanilla
1t Vinegar
Put all ingredients except vinegar into a microwave bowl
Microwave on high for 4 mins
Stir well Continue reading
LIZ SE MALVALEKKERS


LIZ SE MALVALEKKERS
30 ml gelatien
125 ml koue water
500 ml strooi suiker
125 ml kook water
10 ml vanilla essence
klapper en versiersuiker om in te rol






