

BAR ONE TREATS
4 klein Bar One sjokoladestafies gesmelt
375 g margarine, kamertemperatuur
500 ml Post Toasties fyn gebreek.
Meng alles saam.
Druk in gesmeerde pan.
Verkoel oornag en sny vlg dag in vingers…
Geniet!!!
BRON- Wima Josey Venter
You cannot copy content of this page