


BLOUBESSIE BLOKKIES (jam squares)
Deeg:
3 koppies meel
1 koppie suiker
1 teelepel bakpoeier
1/4 teelepel sout
225 gram koue botter (in klein blokkies gesny)
1 eier
Gerasperde skil van 1 suurlemoen
Vulsel:
Sap van 1 suurlemoen
1/2 – 3/4 koppie suiker
4 teelepels Maizena
6 – 8 koppies vars bloubessies Continue reading












