

GLADY’S SE LEKKER KOEKIES
Vryf 12 koppies meel en 500g origanal rama in mekaar dat dit krummels maak.
Aparte bak, meng 6 eiers, voeg by terwyl meng, 4 teelepels vanilla essence, 8 teelepels bakpoeier, 2 koppies suiker ( vir soeter gebruik meer), 1 koppie olie.
Meng beslag en meel mengsel saam, deeg gan ook krummelrig wees na goed gemeng.
Maak koekie vormpies en bak op 180 grade celsius vir 15 min of tot goudbruin.
Foto en resep: Susan Burger







Susan Burger Julle
net vir n nota, sy het dai meulertjie gebruik om dit uit te druk, dit maak n verskil. Die meulertjie maak die deug nog so krummelrig as uitgedruk is. Soos ek myne gerol en plat gedruk het maak die deug meer vas.