


ELIZABETH SE MAASKAASKOEK VAN RUSLAND
Foto: Elizabeth Haupt
FOOD LOVERS RECIPES
Kors:
560 ml koekmeel
180 ml suiker
1 ½ eetlepel vlapoeier
1 eetlepel bakpoeier
150 g botter, gerasper
2 eiers, geklits
Meng al die droë bestanddele en vryf dan botter in sodat die mengsel lyk soos krummels.
Voeg die eiers by.
Druk kors op die bodem en kante vas.
Hou ‘n kwart van die deeg in yskas vir die bolaag. Continue reading











