

“MILKYLANE” KAASKOEK
250 ml room styf geklop
1 houer smooth cottage cheese (maaskaas)
1 blikkie kondensmelk
60 ml suurlemoensap
10 ml gerasperde suurlemoenskil (optioneel)
1 pakkie gelatien
1 pakkie tennis beskuitjies
3 eetleppels botter
Vrugte soos aarbeie, kiwi, geel sagte perskes, druiwe of bessies vir versiering. (Optioneel) Continue reading













