ELIZABETH SE MAASKAASKOEK VAN RUSLAND

wondertestedelizabeth se kaaskoek

ELIZABETH SE MAASKAASKOEK VAN RUSLAND
Foto: Elizabeth Haupt
FOOD LOVERS RECIPES
Kors:
560 ml koekmeel
180 ml suiker
1 ½  eetlepel vlapoeier
1 eetlepel bakpoeier
150 g botter, gerasper
2 eiers, geklits

Meng al die droë bestanddele en vryf dan botter in sodat die mengsel lyk soos krummels.
Voeg die eiers by.
Druk kors op die bodem en kante vas.
Hou ‘n kwart van die deeg in yskas vir die bolaag.

Vulsel:
500 g gladde maaskaas
15 ml vlapoeier
100 g gesmelte botter
2 eiers
1 koppie suiker
2 teelepels suurlemoenskil, gerasper

Meng alles baie goed en voeg in kors.
Bak vir 20 min teen 180°C.
Rasper orige deeg bo-op en bak dan nog ‘n verdere 30 tot 40 min tot gestol.
Laat afkoel in oond met die deur oop.




SJOKOLADE-KAASKOEK MET NET 3 BESTANDDELE

Sjokolade-kaaskoek met net 3 bestanddeleSjokolade-kaaskoek met net 3 bestanddeletested

SJOKOLADE-KAASKOEK MET NET 3 BESTANDDELE
genoeg vir 1 groot koek
225 g melksjokolade
230 g roomkaas, teen kamertempratuur
6 eiers, geskei

Stap 1
Verhit oond tot 180 ºC. Voer ’n 20 cm-losboomkoekpan met bakpapier uit, asook ’n strook reg rondom in die pan. Spuit dit goed met kleefwerende kossproei.
Stap 2
Smelt sjokolade in mikrogolfoond (roer elke 10 sekondes) of oor ’n pot met kookwater. Voeg die warm sjokolade by die roomkaas.
Stap 3
Klits die mengsel met ’n draadklitser tot gladde voorkoms.
Stap 4
Voeg eiergele by en klits mengsel weer tot glad – maak seker daar is geen klonte in die mengsel nie
Stap 5
Klits eierwitte met elektriese menger tot sagte punte vorm. Skep 1 groot lepel vol van die eierwitskuim by sjokolademengsel en roer dit in – dit maak die mengsel los voor ons die res van die eierwitte invou.
Stap 6
Vou oorblywende eierwitte met groot metaallepel in sjokolademengsel in – werk in ’n vorm 8 sodat jy so min moontlik lug verloor. (Sover lyk die resep vir my of hy gaan werk, ek proe sukses!)
Stap 7
Plaas uitgevoerde pan in groot oondroosterbak en gooi vulsel in pan. Vul die oondroosterbak met kookwater – sowat halfpad hoog teen die koekpan se rand. Bak vir 40 minute of tot hy gestol lyk – ek het ná 35 minute gekyk en dit nog 5 minute gelos. Skakel jou oond nou af en los dit in die toe oond vir nog 15 minute.
Stap 8
Haal die kaaskoek uit die waterbad en laat dit heeltemal afkoel op ’n draadrakkie – dit wil vir my lyk of ons regtig sukses behaal het. Buiten die groot bars op die oppervlak wat my pla, reken ek ons het ’n wenner hier beet …
Stap 9
Plaas afgekoelde kaaskoek in yskas vir sowat 4 uur – die wag is die grootste werk!
Stap 10
Die oomblik van waarheid: ek haal die pan se ring af en skil die papier versigtig weg. PERFEK! ’n Veerligte sjokolade-kaaskoek. Plaas op ’n opdienbord en sif bietjie kakao oor.




PEARL SE MAASKAASTERT

Pearl se Maaskaasterttested

PEARL SE MAASKAASTERT

Ek koop ‘n tertbodem….of jy kan self een bak…
VULSEL:
500ml maaskaas, vanielje suiker , of net ‘n hint van vanille, dit is maar opsionaal,
250 ml room,
sap van 1 suurlemoen,
gelatine, ek gebruik 10 blaadjies,
maar genoeg om die hoeveelheid te bind…
1 groot blik perskes, in skyfies,

Smeer tert bodem met arbei konfyt, dit voorkom dat die bodem te sag word,
Dreineer perskes
vang die sap op, dit word gebruik om di gelatine te laat op los,maak die sap warm om die gelatine te laat smelt, laat iets afkoel,
meng maaskaas, suurlemoen en vanille suiker saam,
klop room styf en meng die sap met gelatine by maaskaas dan die styf geklopte room,
sit dan die perskes daarby,
gooi alles in tertbak, ek gebruik 26cm een, druk die perskes goed onder en sit indie yskas,
laat staan vir 1 dag mag ook korter…. versier met toefjjies room en aarbeie, ek kry 16 punten uit die tert.

Resep en foto: Pearl Van Der Walt




MINI CHEESE CAKES

tested
MINI CHEESE CAKES
Base:
300 g biscuits (I like caramel tennis biscuits)
150g butter or margarine
(Should you use a biscuit that is not quite as sweet, add a tablespoon or so of castor sugar.)
Filling:
1 x 250 g tub full-cream cream cheese (Lancewood now has a full-cream version, as does Woolworths and Philadelphia of course)
100 ml cream (this increases the fat content of the filling and lets it thicken – often cheesecake doesn’t set when you use low-fat cream cheese)
4 tablespoons cake flour (50 ml)
300 ml castor sugar (250 g) (if I don’t have castor sugar I granulate it in the food processor)
4 eggs
2 teaspoons vanilla essence
1 x 250 ml tub sour cream
Topping:
1 x 250 ml tub crème fraiche (R22.95 at Woolworths)
1 tablespoon (12.5 ml) icing sugar
1 tablespoon (12.5 ml) lemon juice
Berries (I got raspberries at Impala for R20 a container)
Method:
Preheat the oven to 180 degrees Celsius. Line 2 cupcake pans (24 indentations) with cupcake papers.
Base:
Crumble the biscuits (I use the food processor – it’s very fast that way. Otherwise you can put them in a plastic bag and roll them with a rolling pin – this way the crumbs don’t scatter all over the kitchen). Add the butter/margarine and castor sugar (if needed) and microwave for about 2 minutes till melted. Press down into the cupcake holes (I use a teaspoon).
Filling:
Whip the cream cheese, cream, cake flour and castor sugar together (use your k-beater to restrict the air in your mixture). Add the eggs one after another and scrape the sides between each addition. Add the vanilla essence and sour cream and mix well. Pour into the cupcake holes to nearly full – I pour the mixture into my glass measuring jug and pour it from there – much faster than spooning it in).
Bake for 20 minutes at 160 degrees Celsius. It will wobble a bit when it comes out of the oven – don’t leave it in the oven for longer, it will dry out. It also looks puffed up when it comes out of the oven – it loses the puffiness and becomes flat when it’s out and begins to cool off. Let it cool off in the cupcake pan.
Topping:
Mix the crème fraiche, lemon juice and icing sugar (you can add more icing sugar or lemon juice according to your taste). Scoop a generous teaspoon full on each cheese tartlet and decorate with berries.
Should blackberries or raspberries not be in season, you can always top it with edible flowers or whatever you fancy.
It works out to about R6 per portion – so for R144 you can serve a portion of cheese cake to 24 people, which is much cheaper than baking a big cheese cake with 3 tubs of cream cheese.

FOTO:  Adri Redlinghys
Ek het al die reseppie gemaak…is baie lekker…het dit ook al as n groot kaaskoek gemaak..net so suksesvol gewees




BAKMENGSEL KAASKOEK

kaaskoektested

BAKMENGSEL KAASKOEK

2 houers roomkaas
150ml suiker
125ml bakmengsel
2 eiers
10ml vanieljegeursel
2 ml fyngerasperde suurlemoenskil
bo laag
250ml suurroom
30ml suiker
5ml vanieljegeursel

Voorverhit die oond tot 180c
smeer ‘n oondvaste tertbord
klits die room, suiker, bakmengsel, eiers en vanieljegeursel en suurlemoenskil saam tot goed gemeng. Giet die mengsel in die tertbord en bak 25-30min op die middelste rak.
Meng die suurroom,suiker en geursel en skep dit versigtig op die warm kaaskoek. Verkoel die kaaskoek minstens 3 ure.

Bakmengsel wenresepte 2
1kg ongesifte koekmeel
50ml bakpoeier
10ml sout
350g kook vet (holsum)
Sif droe bestandele en rasper vet in en vryf met vingers in !!
Bere mengsel tot benodig! !

Bron:  Wenresepte 2
Foto:  Benhet Niewenhuis




AMARULA DRIEHOEK KAASKOEK

tested
AMARULA DRIEHOEK KAASKOEK
Halwe koppie strooisuiker
200 g sagte botter
2 koppies roomkaas
18 tennisbeskuitjies
150 ml Amarula

Klits botter en suiker tot romerig, roer roomkaas met ‘n lepel by en helfde van die 150 ml amarula.
Sny ‘n groot stuk foelie en plaas op ‘n houtbord.
Plaas 9 beskuitjies op die foelie (3 x 3).
Die beskuitjies moet dig teen mekaar lê.
Smeer die helfte van die mengsel oor die beskuitjies.
Moenie die beskuitjies skuif nie.
Plaas weer 9 beskuitjies bo op, in dieselfde orde as voorheen en smeer die res van die mengsel bo-op.
Plaas kersies en sjokolade in ‘n ry in die middel van die koek en trek dan die buiterande van die foelie na bo om ‘n driehoek te vorm.
Vou nou die driehoekige vorm toe met foelie en plaas in vrieskas oornag totdat koek hard en gevries is.
Verwyder foelie, plaas op bedieningsbord
Versier met gesmelte sjokolade gemeng met die laaste van die 150 ml amarula, bedrup bo-op die kaaskoek soos verkies.

Resep en foto: Louiza Cornelius Wagner




NO BAKE WHITE CHEESECAKE

FB_IMG_1462542251198tested

NO BAKE WHITE CHEESECAKE
250 g packet Chocolate biscuits
½ cup coconut
75 g unsalted butter melted
Chocolate curls to decorate
Filling
2x 250 g blocks cream cheese
¼ cup caster sugar
2 tsps vanilla extract
180 g block white cooking chocolate,melted and cooled
300 ml tub thickened cream whipped
½ cup skinless chopped hazelnuts toasted
1 cup mini marshmallows
100 g packet red glazed cherries chopped

Crease and line a 22cm springform pan with baking paper
Process biscuits in a food processor until finely crumbed.Add the coconut and melted butter. Press over base of the pan and refrigerate for 30 minutes.
Filling
Beat the cheese,sugar and vanilla untill fluffy. Gradually beat in the chocolate until combined. Fold in the whipped cream then the remaining ingredients. Spoon over the crumbed crust. Smooth over top. Refrigerate covered overnight or until firm.
Serve cheese cake decorated with the chocolate curls.

PHOTO:  HETTIE BEZUIDENHOUT




MASCARPONE KAASKOEK MET VRUGTE

mascarpone kaaskoek leandritested

MASCARPONE KAASKOEK MET VRUGTE
250g mascarpone
150 ml room
4 eetlepels suiker
1 eetlepel vanilla essence
1/2 kop vanilla yoghurt
100g tennis beskuitjiez
40g gesmelte botter

Maak die kors met fyn beskuitjies en botter. Druk vas in tertbak en sit in yskas vir 30 min. Klits al die oorblywende bestanddele tot dik en gooi oor kors. Laat sit in yskas vir 4 ure tot geset. Versier met vars of ingelegte vrugte( die vrugte is noodsaaklik omdat mascarpone nogals n sterk smaak het en die kaaskoek glad nie baie soet is nie. Ingelegde vrugte komplementeer goed met soetheid)

FOTO EN RESEP:  Leandri Potgieter




4 MINUTE CHEESE CAKE

4 MINUTE CHEESE CAKEtested
4 MINUTE CHEESE CAKE

1 packet of Tennis biscuits
1 litre of yoghurt in your desired flavor
1 tin of condensed milk

Crush the biscuits and mix with softened butter to create the base.
Mix the condensed milk and yoghurt together and microwave for 4 minutes.
Pour the mixture on top of the biscuit base and allow to set in the fridge.

RECIPE AND PHOTO: Tina Barresi




GRANADILLA CREAM CHEESE TART

12439125_10209611087019685_7302993068180271233_ntested
GRANADILLA CREAM CHEESE TART
one tub cream cheese.
one tin condense milk.
1 Tbsp lemon juice.
Mix up all together.
Base is packet tennis biscuits, crushed.
Pour melted butter into crushed biscuits mix together and press into tart base.
Pour cheesecake mix into base and level.
Layer tin of granadilla pulp and decorate with stars..or cherries or choc flakes.
Into the fridge and walah!

Recipe and photo: Tawny Nina van Breda