


WIT SJOKOLADE KAASKOEK MET VARIASIES
1 pak beskuitjies fyngemaak. Ek het choc chip gebruik
100 g botter gesmelt
1/4 koppie geroosterde coconut
Meng die beskuitjie krummels en botter en druk in die bodem van n 20 of 22 cm losboom koekpan( springform)gesmeer en met bakpapier uitgevoer
Sprinkel ‘n laag geroosterde coconut oor.
Plaas in Yskas
Vulsel:
2 blokke roomkaas (500 g)
1 blik kondensmelk
1 groot blok wit sjokolade gesmelt Continue reading










