

BUTTERSCOTCH KAASKOEK
Maak n kors van Oreo beskuitjies en gesmelte botter en druk vas op die bodem van n bakpapier gevoerde springform koek pan ( 22 cm) Sit in yskas terwyl jy die vulsel maak.
2 blokke roomkaas ( 500g )
1 koppie dik room. ( 250 ml)
1 blik kondensmelk
2 eetlepels suurlemoensap.
2 pakke butterscotch instant mousse.
1 peppermint crisp gerasper
1/2 van 1 groot melksjokolade gerasper.Bere die res vir versiering
1 eetlepel gelatien opgelos in 1/4 koppie kookwater en afgekoel.
Gekoopte butterscotch roomyssous vir bo oor Continue reading














