

HEERLIKE NOEDELSLAAI
500 g pak pasta (Gnocchi)
1 koppie tamatiesous
1 koppie suiker
1 koppie olie
1 koppie druiwe asyn
2 van 250 ml bottels Knorr Peri-peri sous
4 groot uie, fyn gekap
6 groen/rooi soetrissies, gekap
Kook pasta vinnig in diep water met sout en 1 eetlepel olie, dreineer en spoel af.
Smelt bestanddele saam oor medium hitte. Continue reading










