LEMOENPATATS
(my eie resep – getoets en heerlik)
1 Pak bevrore patats (dit is makliker as om dit nog te kook)
Gooi dit in ‘n dieperige vuurvaste bak.
(Ek sit dit so paar minute in mikrogolfoond om te ontdooi – 5 minute).
Kook sap van ‘n aantal lemoene wat die patats sal bedek (afhangend hoe groot die lemoene is).
Rasper skil van ‘n halwe lemoen in die lemoensap (nie die wit nie – dit is bitter). Continue reading














