


GROENBOONTJIE BREDIE IN DIE DRUKKOKER
Die resep is vir die oond, maar ek het dit in die automatiese elektriese drukkkoker gemaak.
45 ml olyfolie
800 g lamsnek
1 ui
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 blik gekapte tamaties
5 ml gemengde droë kruie
1 kg groenbone
sout en swartpeper
250 ml kookwater
2 aartappels, geskil en in kwarte gesny Continue reading→










