ERTJIESOP IN DIE STOOMPOT
Resep geplaas deur Dawie Vd Heever
Foto: Dawie Vd Heever
FOOD LOVERS RECIPES
Genoeg vir 10 of 12 mense.
1 kg bees kookvleis
1 pakkie split-ertjies
3 uie
6 groterige aartappels
15 ml asyn
biefblokkie of hoederblokkie
Aromat, sout en peper
Stoom die vleis in die stoompot vir 20 min. Voeg genoeg water,sout en die asyn by. Solank die vleis gaar raak,skil die aartappels en uie. Rasper dit met die growwe kant van die rasper. Continue reading



