

ALBERTA SE SNACKLE RESEP
Na aanleiding van die doppie ystertjies waaroor almal deesdae praat, het ek gou vanoggend dit getoets.
Ek het my gewone snackle resep vir beide gemaak:
Snackle Resep
(Hierdie resep kan ook halveer word)
2 eiers
2 koppies koekmeel
1 koppie water
1 koppie melk
knippie sout
Terwyl yster in kookolie warm word, Meng alles saam tot glad en bak. Continue reading











