

PETRE SE MELKTERTJIES
(Lewer 84 doppies)
(Krimp glad nie)
Soetkors:
4 koppies koekmeel
1 koppie suiker
1 eetlepel vlapoeier
1 t sout
250 g margarien
3 teelepels bakpoeier, afgeskraap
2 eiers Continue reading


PETRE SE MELKTERTJIES
(Lewer 84 doppies)
(Krimp glad nie)
Soetkors:
4 koppies koekmeel
1 koppie suiker
1 eetlepel vlapoeier
1 t sout
250 g margarien
3 teelepels bakpoeier, afgeskraap
2 eiers Continue reading→
(Lewer 84 doppie) (Krimp glad nie)
Soetkors:-
4 k meelblom
1 k suiker
1 E vlapoeier
1 t sout
250 g margarine
3 t bakpoeier afgeskraap
2 eiers Continue reading→
JOHAN SE SLAPDEGIE VIR VERSKILLENDE BAKKE
Slapdegie:
3 eiers
375 ml sonneblom olie
375 ml melk
360 ml koekmeel
3 ml sout
30 ml bakpoeier
Klits al die bestanddele vir die kors saam om ‘n sagte gladde deeg te vorm.
Oondvaste bak van 30 cm x 30 cm.
Nota!!!
Die kors is so saamgestel dat dit in derdes werk. Continue reading→
ELSA SE TERT DEEG VIR DOPPIES EN KORSE
Ek het my ouma se resep gebruik.
Broskors tert deeg
2 koppies meel
1/2 koppie botter
2 teelepels bakpoeier
Knippie sout
Bietjie yswater (1/4 koppie gebruik)
Meng meel, bakpoeier en sout. Vryf botter in en voeg yswater bietjie vir bietjie by.
Werk deur met ‘n mes. Moet nie knie nie. Rol uit en druk af.
Deeg vir groot en klein terte. Bak blind vir 10 min op 180º C.
Nou kan enige vulsel gebruik word.. geniet
FOTO EN RESEP: Elsa du Plessis Continue reading→
Serves: about 4 lb (1.8 kg) dough
1 cup (220 ml, 220 g) milk, lukewarm
2 teaspoons sugar
80 g fresh yeast (or 4 teaspoons active dry yeast or 4 tsp instant yeast)
6⅔ cup (1 kg) all-purpose flour
3 teaspoons baking powder
3 twaspoons salt
1½ cup (360 ml, 360 g) plain yogurt
2 whole eggs Continue reading→
Bruinbrood Pizzadeeg
500ml Bruinbroodmeel/koekmeel
10 ml Bakpoeier
2ml Sout
30 ml Botter (2 eetl)
200 ml Melk of water
Sif meel, bakpoeier en sout saam
VRYF botter deeglik in Continue reading→


PATTY PRESS TARTLETS
Savoury tarts
1 cup butter
2 eggs
1 cup grated cheese
3 cups cake flour
2 teaspoons baking powder
½ teaspoon salt Continue reading→
SAGTE BROSKORS PASTEIDEEG
500g gewone koekmeel
500g botter
1 koppie kookwater
knippie sout
Sny die botter in blokkies en giet die kookwater daaroor. Roer tot die botter gesmelt het. Indien nodig, soos in baie koue weer, plaas dit in ‘n kastrol op baie lae hitte op die stoof om die smeltproses aan te help. Sif die koekmeel en sout saam en voeg by die gesmelte botter. Continue reading→
You cannot copy content of this page
