Gisteraand se oorskiet hoendervulsel het sommer kits-pasteitjies vir liefie se kosblik geword. Mens mors mos nie met kos nie. Ek het die slap-degie resep op die blog gebruik. ‘n Lepel-vol onder in my kolwyntjiepan, ‘n skep vulsel en toe weer ‘n bietjie deeg. Toe gebak in die oond by 180grC tot die kors goudbruin en gaar is. Dit is heerlik…..
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.
Wilma Josey Verster