

GROOTMAAT CUPCAKES
Resep geplaas en foto: Sansha Meyer
Maak die resep dubbel aan vir 30 kolwyntjies
1¾ koppie bruismeel
¾ koppie strooisuiker
160 ml melk
2 eiers, liggies geklits
125 g botter, gesmelt en afgekoel
½ teelepel vanilla ekstrak
Meng alles saam, moenie oormeng nie.
Bak teen 180°C vir 10-15 min, afhangende van bakkiegrootte. Continue reading















