

GROENTE AU GRATIN
Die lekkerste wat ek al ooit geëet het, is groente. Probeer dit tog.
botterskorsie, sny in die helfte en kook tot sag
Witsous:
25 ml margarien
25 ml koekmeel
2 ml sout
1 ml paprika
200 ml melk
1 klein uitjie, fyn gekap Continue reading














