
SPINASIE EN RYS DIS
Vars spinasie
1 koppie rou rys
rou maalvleis
sout en peper
1/2 koppie room

SPINASIE EN RYS DIS
Vars spinasie
1 koppie rou rys
rou maalvleis
sout en peper
1/2 koppie room

(geplaas deur Audrey Smith-Schelan)
Ingredients
1/4 cup olive oil, plus more as needed
1 1/2 cups small diced yellow onion
1 teaspoon minced garlic
2 cups medium diced eggplant, skin on
1/2 teaspoon fresh thyme leaves
1 cup diced green bell peppers
1 cup diced red bell peppers
1 cup diced zucchini squash
1 cup diced yellow squash
1 1/2 cups peeled, seeded and chopped tomatoes
1 tablespoon thinly sliced fresh basil leaves
1 tablespoon chopped fresh parsley leaves
Salt and freshly ground black pepper Continue reading→
MIELIEPAP BALLE MET VEGGIE BAKE
Ek het lekker stywe, en ek meen sommer stywe gaar mieliepap gevat, en nadat dit koud was het ek ‘n pakkie veggie bake daarin geroer met ‘n vurk en seker gemaak dit is lekker goed ingemeng, toe sny ek klein blokkies cheddar kaas. Vat nou genoeg pap vir ‘n lekker balletjie bietjie groter as ‘n golf bal, rol in bol en druk blokkie kaas binne in, rol weer mooi toe en pak in ‘n vuurvaste glas bak. nie te styf teen mekaar nie.
Wanneer al jou bolle klaar is, gooi gerasperde kaas oor en ‘n houertjie room. Bak by 200 ºC vir ongeveer 40 min of tot die room lekker dik is. As jou pap te slap is gaan die bolletjie plat le in die room. Dit was regtig yummies … probeer gerus.
Rina Kleinhans.
POLENTA VINGERS
Brush a 16 x 26cm (base measurement) slice pan with oil to lightly grease. Line the base and 2 long sides with non-stick baking paper, allowing the sides to overhang.
Place the water and stock cubes in a large saucepan over medium-high heat. Bring to the boil. Gradually add the polenta in a thin steady stream, whisking constantly, until combined. Reduce heat to medium and cook, stirring constantly with a wooden spoon, for 2 minutes or until the mixture thickens and the polenta is soft. Continue reading→
Sandra Grobler
haai, ons maak eiervrug op die stoof, ‘n turkse vriend van myhet ons gewys hoe en dit is heerlik en vinnig. ons het ‘n glas hob. so jy sit dit netso met skil en al op die stoof, sit stoof aan en draai dit gereeld dat hy ewe redig warm raak, die skil gaan swart brand, tot hy heeltemal swart is. Dan skil jy die skil af, jy maak dit fyn, gooi sout en peper. hy het dit vir ons saam met basmati rys en knuckle kerrie gemaak. die kerrie met mins sous en dit was awsome.
Adam Cloete
mens kan dit natuurlik op dieselfde manier op die kole ook doen. Dan kry dit nog so ‘n smokie geur ook. Continue reading→
Braai bacon stukkies en n ui en robot pepers saam tot gaar skep in rou sampioene neem potjie met n knol botter en smelt voeg nou meel by botter tot dat die meel en botter bol vorm roer nou met n wisk room bietjies by tot dat dit n baie dik sous vorm. Verdun jou sous verder met wit wyn tot jy n gladde roomerige sous het voeg sout en peper na smaak. Sprinkel ina paarman se rosemary en olive oor sampioene en skep lekker leppel vol oor elke sampioen en gooi gerasperde kaas oor. Druk in die oond en laat lekker braai tot water brgin vorm onder in pan dan is dit gaar bedien warm en geniet. Die bacon kan met shrimps of ham vervang word.
Emelia Lans-Brown
Was groot patats, hou dit klam en smeer skil met growwe sout.
Bak in die oond tot sag.
Kook varkvleis (of vleis van jou keuse) tot baie, baie sag.
Dit moet uitmekaar getrek kan word. (Of stoom dit). Continue reading→

Sny aartappels in skywe en kook sag. Braai uie, greenpepper, redpepper, yellowpepper, mushrooms, gesnyde ham, bacon bits. Gooi bietjie aromat in. Pak n laag aartappels, skep van die gebraaide mengsel oor en dan gerasperde kaas. Pak weer aartappels en skeep res van mengsel oor. Maak n pakkie wit uiesop aan met room en bietjie melk. Gooi oor die gereg en weer lekker baie gerasperde kaas oor. Continue reading→
NON FAIL YORKSHIRE PUDDINGS
Preheat oven to 220 . I put my tin in with a 2 teaspoons of oil while the oven is preheating so it is nice and smoking hot to put the batter in. I use a deep muffin pan because they rise up as you can see in pic.
For the batter.
8 oz Flour
pinch of salt
4 med to large eggs.
approx 300 ml milk. ( you may need to adjust this . Batter needs to coat the back of a spoon Continue reading→
You cannot copy content of this page
