Sandra Grobler
haai, ons maak eiervrug op die stoof, ‘n turkse vriend van myhet ons gewys hoe en dit is heerlik en vinnig. ons het ‘n glas hob. so jy sit dit netso met skil en al op die stoof, sit stoof aan en draai dit gereeld dat hy ewe redig warm raak, die skil gaan swart brand, tot hy heeltemal swart is. Dan skil jy die skil af, jy maak dit fyn, gooi sout en peper. hy het dit vir ons saam met basmati rys en knuckle kerrie gemaak. die kerrie met mins sous en dit was awsome.
Adam Cloete
mens kan dit natuurlik op dieselfde manier op die kole ook doen. Dan kry dit nog so ‘n smokie geur ook.
Sandra Grobler
nog nie eers daaraan gedink nie, maar jy is reg. ons het eendag in die gasbraai, ons gemengde groente in ‘n foelie bak gesit en op die braai gesit net om warm te bly onder die deksel, en kon nie glo hoe fantasties dit gesmaak eht nie. as jy jou oe toe gemaak het kon jy amper dink jy eet braaivleis.
Elsabie Templeton
I fry the brinjals until they start going soft, then pack them into an oven dish in layers with a thick white cheese sauce (made with Parmesan cheese) and a home made thick Napolitana (tomato) sauce, end with a white sauce layer and sprinkle dried bread crumbs mixed with grated Parmesan over, bake at 180C for 30min. The most delicious Melanzanne alla Parmigianna.
Tilana Nel
Cut them in thin slices. Set on tray and sprinkle with salt to draw extra water out on each side. Rinse. Place on baking tray and place in medium to hot oven. Turns crispy like chips. Very nice. Even for a person that does not like egg plant will enjoy
Debbie Charlton Cunningham
Prick them and pop them in the microwave until they are soft, cut them open and eat with butter/garlic butter.
Suryna van der Walt
Ek het 2 medium vrugte geprik. In n sak gesit en met water gesprinkel. 10 mins op 100% krag. So bietjie laat staan na die tyd. Die pulp uitgeskep en fyner gesny. Ina parman se garlic en chilli spice en klein bietjie botter opgesit. Heerlik.









Geskuif as “Wenke en resepte vir eiervrug (brinjal)”