


SJOKOLADE BROOD
Ek het die sjokolade brood gebak en is baaaasie lekker, ek’t dit sommer soos koek geëet.
3 koppies meel
1 ½ teelepel kakao poeier
1 ½ teelepel sout
15 g vars gis
1 koppie louwarm water
2 eetlepels strooisuiker
2 eetlepel saggemaakte botter
75 g bruin gekerfde sjokolade
Continue reading
Category Archives: Brood / Bread
BREAKFAST BREAD


BREAKFAST BREAD
3 eggs
1 cup cottage cheese
200 gr grated yellow cheese
1 cup self raising flour
1/2 cup oil (125 ml )
pinch salt
Mix all ingredients together with your choice of flavor.
For flavour variations: Continue reading
BRAAIVLEIS BROODJIE VAN MIELIEMEEL

BRAAIVLEIS BROODJIE VAN MIELIEMEEL
500 ml fyn gerasperde wortels
425 ml kookwater
30 ml olie
15 ml heuning
500 ml mieliemeel
2 ml rooipeper
5 ml sout
4 ekstra groot eiers, geskei Continue reading
MIELIEBROOD MET MIELIEMEEL


MIELIEBROOD MET MIELIEMEEL
Resep geplaas deur Johnny Steyn
Foto: Nicolette Van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
150 ml mieliemeel
550 ml koekmeel
25 ml bakpoeier
15 ml suiker
2 ml sout
450 ml melk
80 ml olie
3 eiers
410 g blik mieliepitte, gedreineer Continue reading
BILTONG, KAAS- EN UIE-POTBROOD

BILTONG, KAAS- EN UIE-POTBROOD
500 g bruismeel
1 bier
1½ koppies gerasperde Cheddarkaas
250 ml fyn (nat) biltong
125 ml fyn, bruingebraaide uie
Meng die meel en bier goed. Voeg 1 koppie kaas, die biltong en ui by en meng alles saam. Plaas dit in jou gesmeerde pot en bedek met die res van die kaas.
Bak tot gaar met paar kole op die deksel en onder die pot.
Toets met ‘n skoon mes of totdat hy onderkant mooi hol klink.
Eet warm met plaasbotter en konfyt. Continue reading
BROOD VAN VARSGEMAALDE KORINGMEEL


BROOD VAN VARSGEMAALDE KORINGMEEL
Daar was n vraag oor unbleached brood meel. Ek kry my meel van koring wat vars gemaal is en dus met niks behandel is nie. Van ek my brood met dit bak, suiwel, suiker en alle gewone meel gebak uitgesny het en net my brood met vars meel bak, is ek baie gesonder.
Vir ‘n broodjie wat genoeg is vir my en vroulief vir 2 dae, gebruik ek net:
1 kg vars gemaalde meel
1 pakkie gis
20 ml bruin suiker (blykbaar ‘n moet om gis te aktifeer)
20 ml margerien
5 ml sout
sade, soos lus is voor
500 ml lou water Continue reading
TIEN MINUTE MIKROGOLF MIELIEBROOD



TIEN MINUTE MIKROGOLF MIELIEBROOD
Foto en resep: Ina Stevens
2de Foto: Benhet Nieuwenhuis
FOOD LOVERS RECIPES
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
2 eetlepels olie
2 eetlepels suiker
2 eiers
1 blikkie roommielies
Continue reading
ROGBROOD MET 100% ROGMEEL



ROGBROOD MET 100% ROGMEEL
500 g 100% rogmeel
15 ml asyn
7.5 g droë gis
12 5 g sout
325 ml water
Meng al die droë bestanddele SAAM. Continue reading
BANANA BREAD WITH BUTTERMILK


BANANA BREAD WITH BUTTERMILK
3 large bananas or 4 small ones, cut up
125 g butter
1 ½ cups sugar
2 eggs
½ cup of buttermilk
2 cups of flour
¼ teaspoon baking powder
¾ teaspoon bicarbonate of soda
1 teaspoon salt
Continue reading
ROSYNTJIEBROOD MET KARRINGMELK


ROSYNTJIEBROOD MET KARRINGMELK
Resep en foto: Johan Snyder
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg pakkie bruismeel
250 g pitlose rosyne
1 liter houertjie karringmelk
30 ml suiker
10 ml bakpoeier
knippie sout
Stel oond op 180ºC.
Sif droë bestanddele saam, meng suiker saam.
Gooi rosyne by en voeg die karringmelk by.
Skud die kartonnetjie agterna met ‘n bietjie melk uit.
Meng deeglik met houtlepel.
Skep uit in gesmeerde broodpannetjie.
Bak vir een uur.
Keer uit en laat afkoel.

