

SPINACH CHRISTMAS TREE
200 g vegan cheese, crumbled
1 vegan puff pastry
200 g frozen spinach ,thawed and water squeezed out
1 tablespoon olive oil
1 small onion, chopped
2 fresh onions, chopped
1 leek, chopped
1 tablespoon fresh parsley, chopped
1 tablespoon fresh dill, chopped
1 teaspoon lemon zest
salt and fresh ground pepper
2 tablespoon almond milk
Continue reading
Category Archives: Brood / Bread
HAM EN KAAS BROODJIE


HAM EN KAAS BROODJIE
Resep en foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
Dié brood was baaasie lekker en ek’t dit oppie tv gesien, julle ken dit seker.
1 gekoopte winkel deeg
‘n paar velletjies gerookte ham
‘n paar skyfies mosserella kaas
Dijonaise om deeg te smeer
Knie die deeg effe af en rol dit omtrent 10 mm dik uit.
Druk dan sirkels van omtrent 100 mm in deursne en smeer ‘n lagie dijonaise op die deeg.
Plaas dan ‘n ronde ham skyfie met ‘n skyfie kaas bo-op.
Vou dan die deeg sodat dit net ‘n halwe sirkel is met die vulsel in die binnekant.
Vou dan die een punt kortom en rol dit sodat ‘n rosie vorm.
Plaas dit dan op ‘n stuk bakpapier op ‘n bakplaat en pak dit in sirkels op die papier teen mekaar.
Bak in ‘n voor verhitte oond op 180 ºC vir 40 min.
Lekkeerrrrrrr verby!
DIE VERVOLMAAKTE POTBROOD


DIE VERVOLMAAKTE POTBROOD
Vir die deegmengsel (https://www.foodloversrecipes.com/2014/03/gideon-se-potbrood/)
1 koppie olywe, ontpit en gekerf
3 takkies tiemie se blare, afgetrek
3 takkies roosmaryn se blare, gekap
30 ml olyfolie
3 huisies knoffel, gekap (ek’t sommer 5 huisies gebruik)
1 koppie kaas, gerasper
Meng alles saam behalwe die kaas.
Rol die deeg uit tot omtrent 10 mm dik in ‘n reghoek en smeer die mengsel daaroor en strooi die kaas daaroor.
Rol die deeg op soos ‘n koek en sny dit oor die lengte.
Plaas die deeg in ‘n gespuite swartpot met die snykant na bo en rol dit op in die pot, gevolg met die oorblywende deeg om die sirkel te voltooi.
Laat dit dan in die pot rys tot dubbeld in volume en bak op stadige kole en ‘n paar kole op die deksel vir 1 uur tot gaar.
Doen die stokkie toets.
Resep geplaas deur Gideon Louw
Foto: Gideon Louw
ALLES IN EEN BROODJIE


ALLES IN EEN BROODJIE
½ blikkie tamatie en uie smoor
¼ van ‘n buisie Parmalat knoffel botter
1 klein fyngekerfde uie
2 teelepels “basil paste”
2 eetlepels botter
1 sakkie gekoopte witbrood deeg
600 g King polony, gerasper
400 g gerasperde Gouda kaas Continue reading
ROTTERDAMSE KRUIDBROODJES


ROTTERDAMSE KRUIDBROODJES
Ik als geboren Rotterdammer had hier nog nooit van gehoord. Rond de kerst alleen in Rotterdam en Schiedam te krijgen.
Ingrediënten 6 personen
500 gr bloem
200 gr sucade
20 gr rommelkruid
20 gr suiker
10 gr zout (2 theelepeltjes)
25 gr verse gist of 5,5 gr droge gist
30 gr boter
3 dl lauwe melk of water Continue reading
HOMEMADE FOCACCIA FROM SCRATCH


HOMEMADE FOCACCIA FROM SCRATCH
3 cups flour
1 cup plain yoghurt
1 tbs baking powder
pinch of salt
Mix the above together to form a dough.
Knead dough until manageable consistency (add more flour if needed).
Dissolve 2 tbs salt in 1 cup warm water.
Lubricate baking tray and place the dough in the tray.
Use fingers to make texture on flattened dough (grooves for topping later). Continue reading
TRADISIONELE IERSE SODABROOD


TRADISIONELE IERSE SODABROOD
450 g gewone koekmeel
½ teelepel suiker
½ teelepel sout
½ teelepel koek/brood soda
300-600 ml dik karringmelk
Verhit oond – (160 °C in konveksie oond) of 180°C in normale oond.
Sif meel and voeg al die droë bestanddele saam.
Maak gaatjie in the middle en giet 300 ml karringmelk by.
Meng goed. As die mengsel te droog is, voeg nog karringmelk by.
Maak in groot bol en sit in gesmeerde pan.
Sny ‘n kruis in die brood.
Laat staan vir so 5 minutes en plaas in in oond.
Bak for 45 minute.
Continue reading
RHEDA SE CIABATTA BROOD


RHEDA SE CIABATTA BROOD
1 kg witbroodmeel
10 ml sout
1 10 g sakkie kitsgis
900 ml louwarm water
Plaas alles in ‘n groot mengbak. Roer met houtlepel tot gemeng. Maak toe met kleefplastiek en laat oornag in yskas.
Volgende dag: Continue reading
ANNETJIE SE BROODDEEG-RESEP


ANNETJIE SE BROODDEEG-RESEP
8 koppies koekmeel
½ koppie botter of margerien
1 pakkie gis
30 ml sout
80 ml suiker
louwarm water
Gooi al die bestanddele saam, werk botter deur deeg en knie dan met die water tot gladde deeg. Continue reading
KAAS-UIE KITSBROODJIE


KAAS-UIE KITSBROODJIE
Nie nodig om te laat rys nie.
500 gram bruismeel
500 ml karringmelk
1 pakkie wit uie sop
1 koppie gerasperde kaas (Cheddar wit of geel), hoe sterker die kaas, hoe sterker die geur
Stel oond op 180ºC.
Meng die droë bestanddele saam (ek gebruik sommer ‘n eetlepel), meng die wit uie sop en die gerasperde kaas in die meel by (hou ‘n bietjie kaas eenkant vir die kors). Voeg die karringmelk by. Skud die kartonnetjie agterna met ‘n bietjie melk uit (voeg dit by), dit help om al die droë meel en bestanddele te bind.
Skep uit in gesmeerde broodpannetjie, sprinkel kaas oor die kors en bak vir 1 uur. Keer uit en laat afkoel.
Resep en Foto: John Louis Streicher

