

TRADISIONELE IERSE SODABROOD
450 g gewone koekmeel
½ teelepel suiker
½ teelepel sout
½ teelepel koek/brood soda
300-600 ml dik karringmelk
Verhit oond – (160 °C in konveksie oond) of 180°C in normale oond.
Sif meel and voeg al die droë bestanddele saam.
Maak gaatjie in the middle en giet 300 ml karringmelk by.
Meng goed. As die mengsel te droog is, voeg nog karringmelk by.
Maak in groot bol en sit in gesmeerde pan.
Sny ‘n kruis in die brood.
Laat staan vir so 5 minutes en plaas in in oond.
Bak for 45 minute.
Wenke:
Whole wheat/Nutty wheat kan gebruik word in plaas van gewone meel.
Hoe meer karringmelk jy gebruik, hoe ligter gaan die brood uit kom.
Sade en neute kan ook gebruik word vir dieselfde mengsel.
‘n Eetlepel heuning (in plaas van suiker) is ook baie lekker in die mengsel.
Gewone brood panne kan gebruik word. Ek sit myne net in ‘n plat ronde bak pan.
Resep geplaas deur Kyle Jensen
Foto: Kyle Jensen







geskuif