


KOOK KONDENSMELK BINNE ‘N UUR OP DIE STOOF
So rukkie terug het ek ‘n vraag gehad oor tuisgekookte caramel treat. My moeder Maria Van Der Westhuizen het toe die volgende metode gebruik op aanbeveling van haar suster Ella van Zyl. In plaas van om die kondensmelk vir 3 ure te kook, kook jy dit net vir 1 uur deur net 2 suurlemoene in die helfte gesny by jou water te voeg. Maak seker die blikkie is toe onder die water. Neem tyd vandat die water begin kook. Haal na 1 uur uit die warm water, laat heeltemal afkoel en sny oop.
FOTO EN IDEE: Erma Mare
Category Archives: Allerlei / Miscellaneous
RECIPE ADJUSTMENT FOR DIFFERENT ALTITUDES (5000FT)


RECIPE ADJUSTMENT FOR DIFFERENT ALTITUDES (5000FT)
Diane Young:
Adjustment for 5000 feet:
Reduce baking powder: for each teaspoon, decrease 1/8 to 1/4 teaspoon.
Reduce sugar: for each cup, decrease 0 to 2 tablespoons.
Increase liquid: for each cup, add 2 to 4 tablespoons.
Increase oven temperature by 25 degrees F. Continue reading
LEKKER BRUIN SOUSPOEIER


LEKKER BRUIN SOUSPOEIER
Dan het jy altyd jou souspoeier in houer.
1 pakkie bisto
1 pakkie wit uiesop
2 pakkies bruin uiesop
1 pakkie ostert of beestert sop
1 pak 500g maizena
Meng alles saam.
Plaas in lugdigte houer
Om sous te maak:
1 desert lepel van die mengsel op koppie water
Kan uie by braai.
Sout en peper na smaak
Foto: Atalie Bronkhorst
Resep: Atalie se Moeder se resep
Estelle Leeuwner Claassens
Hierdie sous mengsel kan oor tjops of ander lamsvleis gesprinkel word voor dit oond toe gaan. Baie handig om altyd gereed te hê.
AARTAPPELSUURDEEG PLANTJIE MET KITS GIS


AARTAPPELSUURDEEG PLANTJIE MET KITS GIS
1 geskilde aartappel, gerasper
1 gelykvol Eetlepel sout
2 opgehoopte eetlepels suiker
2 koppies lou warm water
1 pakkie kits gis
4 of 5 rosyne.
METODE:
DAG 1:
Gooi alles in n can Fruit bottel, gee net so een roer en maak die deksel toe. Hou in n vensterbank of erens waar hy kan warm kry.
DAG 2: Continue reading
CAN YOU PUT DOUGH IN THE MICROWAVE?


CAN YOU PUT DOUGH IN THE MICROWAVE?
You can proof bread dough in microwave..
Start by microwaving one cup of water in a microwave-safe glass for two minutes on high power. Once the water is heated, place the covered bowl of bread dough in the microwave, along with the water, and close the door. … The warmer and more humid the air is, the faster the bread should rise.
How to microwave puff pastry?
Directions:
Mix flour and salt.
Cut in butter.
Mix in water one tablespoon at a time.
Gather into a ball and let sit for 5 minutes.
Roll out. Place in pie plate.
Refridgerate 20 minutes.
Microwave on MED 6-9 minutes. …
Use in any pie recipe requiring a baked pie crust.
TIN GLIDE – KAMMA “SPRAY AND COOK”


TIN GLIDE – KAMMA “SPRAY AND COOK”
1 derde koppie kookolie
1 derde koppie woodenspoon margerien
1 derde koppie koekmeel
meng saam, Bere in ‘n houertjie wat kan seel.
smeer jou pan daarmee voordat jy enige iets bak, niks kleef meer aan die pan vas nie.
nog nie weer n probleem gehad met gebak wat vas sit in n pan .
(ek hou myne in yskas)
Foto en resep: Tessie Pretorius
PYPSKOONMAKER


PYPSKOONMAKER
1 liter Whiskey
500 ml goeie gehalte heuning (as jy n sitrus een kan kry nog beter)
2 medium suurlemoene ( die geel een met die dik skil)
2 glas bottels om in te bottel
Metode en wag *ryp* word tyd is baie belangrik
Was suurlemoene met n kombuisborseltjie – sny /dice groote skil en pitte alles gaan in die pypskoonmaker – die alkohol ontrek die olies uit skil en aardse elemente uit die vrug en pitte
deel.
Gooi Whiskey in 2 bottels voeg 1 op gesnyde suurlemoen in elke bottel asook 250 ml heuning per bottel
Kurk en seel – produk mag nie geskud word
Vir sewe dae word bottels so vir 10 min 2x per dag onder voet gerol
Dosis – 1 kelkie per dag voor slaaptyd Continue reading
LORAINE SE LEKKER VLEIS KLUITJIES


LORAINE SE LEKKER VLEIS KLUITJIES
2 koppies bruismeel
1 extra groot eier
1 teelepel sout
1 koppie water
Meng alles saam met ‘n menger tot ‘n gladde deeg. Skep lepels vol op jou gaar vleis, maak seker daar is genoeg sous op die vleis. Moenie deksel oplig vir ten minste 15 minute nie.
Ek kook my wortels met uie en aartappels tot sag, dan druk ek dit fyn, sit bietjie botter in en so eetlepel cremora en sout en peper, die cremora maak dit so lekker romerig, doen dit met boontjies en spinasie ook.
Bron en Foto: Loraine Peyper Viljoen
INGELEGDE KWARTEL EIERS


INGELEGDE KWARTEL EIERS
12 kwartel eiers
120 ml wit wyn asyn
30 ml water
¼ teelepel aniseed (Anys)
6 naeltjies
2 bay leaves
¼ teelepel dill
½ teelepel peperkorrels
¼ teelepel coriander saad
½ teelepel paprika
½ teelepel seesous Continue reading
REVOLINO SE LEKKER AFVAL


REVOLINO SE LEKKER AFVAL
2 x afval
Smoke spice (na smaak)
Chicken en barbeque spice (na smaak)
Bay leaves
Knorr vegetable stock
6 groterige aartappels (in blokkies gesny)
1 x 500g pampoen (in blokkies gesny)
2 x Groot uie (grof gesny)
1 x pers ui (grof gesny)
3 x garlic huisies gekap
Red chillies flakes (na smaak)
Sout en wit pepper (na smaak)
Swart pepper korrels,
Knor mild Durban curry pakkie
Knor country hot pot pakkie Continue reading

