SPAGHETTI MARINARA AL CARTOCCIO
500 g Mixed Seafood Frozen (The Real one uses all the seafood shell fish fresh)
3 cloves garlic
8 – 10 tablespoons olive oil
½ glass dry white wine
1 tin chopped tomatoes
If needed a little water maybe ½ cup
3 tablespoons chopped parsley
Spaghetti 80 – 100 g per person Continue reading
Author Archives: Charmaine
MELKTERTKAASKOEK
MELKTERTKAASKOEK
Melktert is lekker. Kaaskoek net so lekker. Kombineer die twee lekkertes en jy kry die allerlekkerste lekkerte.
KORS
125g botter by kamertemperatuur
50g (60ml) witsuiker
1 eier
175g (300ml) koekmeelblom
2ml bakpoeier
knypie sout Continue reading
LEKKERSTE AVO SLAAI ALA ANNALET
LEKKERSTE AVO SLAAI ALA ANNALET
Avo slaai wat ek ken en dit is vrek lekker:
1 ui
2 – 3 of 4 avokados
5 gekookte eiers
200 ml mayonnaise
± 50 ml melk
1 – 2 eetlepel kondensmelk
sout en peper, na smaak
Kap die uie fyn, sny die avokados en eiers in blokkies en plaas alles in ‘n bak.
Meng die mayonnaise, melk, kondensmelk en sout en peper goed saam en gooi oor avos mengsel, meng alles goed en tarrada.
Resep: Annalet Liebenberg
Foto: Annetjie Smit
LAMB SHANKS ALA EDDIE
LAMB SHANKS ALA EDDIE
2 Medium Lamb shanks
Fresh Herbs
Coriander Leaves
Parsley
Basil leaves
Thyme
Vegetables
Mushrooms
Patty Pans
Baby Corn
Med Onion
3-4 cloves Fresh Garlic Continue reading
BOTTERSKORSIE SOP
BOTTERSKORSIE SOP
4 x botterskorsies gesny in blokkies
2 x medium grootte uie gesny
2 x teelepels knoffel
1 1/2 teelepels fyn chillies
Olyf olie
1 liter hoender aftreksel
1 x blikkie klapper melk Continue reading
LEKKERSTE PAMPOEN KOEKIES MET KARAMELSOUS
LEKKERSTE PAMPOEN KOEKIES MET KARAMELSOUS
500 ml gaar pampoen
50 ml gesmelte margarien
50 ml bruinsuiker
5 ml vanielje geursel
2 eiers liggies geklits
125 ml koekmeel
5 ml bakpoeier Continue reading
GEDEHIDREERDE GROENTE
GEDEHIDREERDE GROENTE
Dis nou ‘n poging om goed te preserveer ipv om op Eskom se krag te hoop om vrieskaste aan die gang te hou.
Ek was by die vars produkte mark aan gewees Dinsdag en het toe onder andere 2 kg klaar gesnyde vars boontjies en 2 kg mushrooms gekoop. Die mushrooms het ek ‘n gedeelte van reeds in disse gebruik, van dit gedroog en die heel kleintjies gaan ek die naweek piekel. Continue reading
BRAAI TAMATIES VIR OOR BRAAIPAP
BRAAI TAMATIES VIR OOR BRAAIPAP
Hier is hoe ek my special tamaties braai: sny jou tamaties in dikkerige skywe, ek sny so 3 skywe uit n middelmatige tamatie. Smelt ongeveer 4 e botter of goeie margarien. As als gesmelt en borrel, pak jou tamatieskywe in n enkellaag in die pan.
ROZ BELKHALTA-TRADITIONAL LIBYAN DISH
ROZ BELKHALTA-TRADITIONAL LIBYAN DISH
1.Prepare a broth for cooking the rice . Use the following ingredients for preparing the broth:
1 onion,
1 tomato ,
salt,
black pepper ,
lamb ,
cinnamon,
clove,
ginger,
basil,
2 big spoon oil.
One cup of rice needs two cups of broth then you can add more broth to the rice during cooking
2. Cover your sauce pan or casserole dish with a clean cloth
3. Chop a sheep liver and boil it. Add a salt and black pepper then sauté it Continue reading
VRUGTIGE HOENDER EN AVOKADOSLAAI


VRUGTIGE HOENDER EN AVOKADOSLAAI
Vleis:
4 rou hoenderborsies, ontvel, ontbeen en in repies gesny
½ koppie avokado olie
sout en grofgemaalde swartpeper na smaak
4 eetlepels heuning
Slaai:
Slaaiblare, gemengde pak slaai kan ook gebruik word
2 avokado’s, in skyfies gesny Continue reading














