

KERSFEES ROOMYSKOEK
1 liter vanilla roomys
1 liter sjokolade roomys
100 g rooi kersies
100 g gekapte neute
1 blikkie karamel kondensmelk
3 x 100 g sjokolade Continue reading
Author Archives: snuggy
GESTOPTE BRAAIBROODJIE


GESTOPTE BRAAIBROODJIE
Meng genoeg botter en vars gekapte knoffelhuisies om ‘n brood lekker dik te smeer met knoffel en botter.
Ek het n klein ongesnyde brood by ons plaaslike supermark gekoop en dit in snye gesny van omtrent 10 tot 15mm dik maar net omtrent 2/3 deurgesny.
Stop dan die gemengde botter lekker dik tussen die snye in en prop dan agterna ook genoeg en lekker dik met gerasperde kaas ook in die gleuwe moenie skaam wees met die kaas nie.
Druk die brood lekler styf teenmekaar en draai toe in foelie.
Verhit dit stadig oppie kole sodat die botter en kaas lekker kan smelt en fuse.
Ons het dit geniet saam met lekker stadig gebraaide pork belly wat gedress was met sout en peper en ook suurlemoensap.
Foto: Gideon Louw
LOUISE SE “UIT DIE KOP” SOUTTERT


LOUISE SE “UIT DIE KOP” SOUTTERT
Ek het die souttertdeeg probeer wat 1 koppie meel, 1 koppie kaas en ½ koppie margarien bevat. Meng saam en gebruik vir kors.
Dis heerlik, maar verskriklik ryk.
Vulsel:
6 stukkies spek, gebraai en gekap
1 koppie melk
4 groot eiers
1 eetlepel Maizena
kaas om bo-oor te strooi
Maak kors en druk vas onder in tertbord en effens teen kante.
Klits alles saam behalwe die spek en kaas.
Strooi spek oor kors en gooi eiermengsel versigtig oor.
Strooi bietjie kaas oor. Bak 30 – 35 minute op 180ºC.
Resep en Foto: Louise Groenewald
SUURLEMOEN LIKEUR


SUURLEMOEN LIKEUR
2 koppies vars suurlemoensap
3 koppies suiker
1 liter Vodka
skil van 2 suurlemoene (dun geskil)
paar kaneelstokkies
5 ml Vanilla ekstrak
Meng alles saam in ‘n 2 liter glas houer met ‘n deksel. Skud tot suiker opgelos is en laat 2 maande staan.
Skud elke dag.
Syg deur moeseliendoek en verseël in droë gesteriliseerde bottles!
Foto: Trix Hands
JACHT SCHOTEL


JACHT SCHOTEL
Appelmoes (Heb het zelf gekookt denk ongeveer van 1 kilo appels)
1 pond gehakt
Zout peper
4 uien in ringen
Aardappel puree
Paneermeel
Boter
Bak het gehakt rul met zout en peper. Continue reading
ERWTENSOEP (BUIKSPEK)


ERWTENSOEP (BUIKSPEK)
Foto: Annet Geelhout
FOOD LOVERS RECIPES
Kilo spliterwten
2 winter penen
Knolselderij
2 aardappelen
1 prei
3 – 4 rookworsten
Knoest
Buikspek
Bouillonblokjes (kip) Continue reading
LEMOEN LIKEUR


LEMOEN LIKEUR
8 lemoene gewas, en gedroog – ek het 750 ml gebruik
4 koppies suiker
1 koppie water
4 koppies Vodka
Steriliseer 2 groot glas houers met deksels.
Gebruik groenteskiller om lemoenskil mee te skil; nie dik nie. Verdeel tussen die 2 houers.
Druk die sap uit, verwyder pulp en pitte. Continue reading
APPELMOES


APPELMOES
Ging jachtschotel maken dus zelf appelmoes gemaakt.
3 kilo goudrenette geschild en in stukjes
6 el suiker
300 ml water
3 tl kaneel
Sap van halve citroen
Doe alles in in pan en maak het aan de kook, roer het af en toe goed door.
De.de deksel en op maar laat een stukje open en laat het zachtjes doorkoken een minuut of 10-15, af en toe roeren.
Ik heb er nog de staafmixer en nog door gedaan , maar dat hoef niet.
Heb de appelmoes die ik nodig heb in een schaal gedaan de rest in een potje makkelijk voor later.
Photo: Anette Geelhout
COURGETTE JAM

COURGETTE JAM
1 kilo schoongemaakte courgettes
1 kilo geleisuiker
2 citroenen
1 sinaasappel
Schil de courgettes en verwijder met een theelepeltje het zachte gedeelte van het zaad.
Rasp de courgette en rasp ook de schil van de citroenen.
Pers de citroenen en de sinaasappel uit.
Breng de geraspte courgette, de citroenrasp, het citroen- en sinaasappelsap onder voortdurend omscheppen langzaam aan de kook.
Laat alles nog ongeveer 10 minuten zachtjes doorkoken.
Voeg de geleisuiker toe en laat de massa nog 4 minuten flink bruisend koken.
Vul uw weckpotten of jampotten en zet de potten ondersteboven.
Resep: Anette Geelhoed
SOET BBQ VARK


SOET BBQ VARK
2 eetlepels olie
8 vark tjops
½ koppie suiker
½ koppie gekerfde uie
½ koppie elk van tamatiesous, steak house sous (of enige ander sous wat jou man gebruik by die braai)
Franse slaaisous (ek het 60 ml appel asyn en 60 ml Griekse slaaisous gebruik ipv die Franse slaaisous)
Braai vark tot bruin. Braai uie tot bruin. Meng al die bestanddele en gooi oor vark in ‘n oondvaste bak en bak tot gaar en sous dik is. Bedien sous saam met kapokaartappels.
Resep: Martie Marx Cox

